LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Molen Guest House | LekkeSlaap
+46

De Molen Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 11 resensies vir De Molen Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Roger M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger M
Saam met vriende

Aangename verblyf met voldoende geriewe en persoonlike aandag.

Die gastehuisbestuurders het die ekstra myl gegaan om ons behoorlik te ontvang, al was ons aankoms na-ure. Die kamers was netjies en gerieflik, en het ondervloerse verhitting. Ek sal weer hier wil bly.

Tinus O - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tinus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur vir dit wat ons gekry het.

Hulle was nie bewus van ons bespreking nie en ons het nie die akkommodasie gekry wat ons bespreek het nie.

Renell V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Renell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangename ervaring.

Moet asb nie De Molen gebruik nie. Hulle het 'n 4-ster-gradering, maar dit was baie swak. Die plek is aan 'n huishulp oorgelaat en nie net was sy onvriendelik nie, maar ook onwillig om te help. Die sogenaamde selfsorg-kothuis waarvoor ons R1200 vir die nag betaal het was ou huishulpkamer. Dit was nuwerig en vuil en ek het asma gekry. Die beddegoed en handdoeke was baie vuil en grillerig. Regtig 'n onaangename ervaring.

Etienne B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Enkelreisiger

Fantasties!

Goeie kos, goeie diens. Wanneer ek weer Kaap toe kom sal ek beslis weer by De Molen bly. Wat 'n fantastiese tyd.

Heinrich K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K
Saam met vriende

Goeie verblyf in 'n baie goeie gastehuis.

Goeie ontvangs en fasilitiete. Sal weer gebruik in die toekoms.

Alta G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Beeldskone plek met baie potensiaal, maar word ontsettend min benut.

Ons verblyf was heel aangenaam maar 'n hele paar goed het gekort: Daar was filterkoffie sonder 'n filterpapier vir die masjien, super patetiese waterdruk, 'n absoluut aaklige stort ervaring beleef. Die DStv het glad nie gewerk nie. Die TV het gesê "Your account is in arrears". Die lig in die sit-/kombuisarea was los en die lig het nie gewerk nie.

Sharon T - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would come back here and can confidently recommend it.

We were warmly greeted and treated as friends by the staff. They were highly service-oriented and both the manager, Lisa, and Lizzy, were outstanding hosts. Breakfasts were good and we loved our room.

Eureka V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eureka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is rustig, ongelooflike oorsig en vriendelike diens.

Ons het ons verblyf by De Molen ongelooflik baie geniet. Die ontvangs was hartlik, vriendelik en baie aangenaam.

Annemarie G - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Besigheidsreis

'n Baie gesellige atmosfeer in 'n pragtige omgewing. Ons het baie lekker gebly!

Vriendelike ontvangs, baie goed toegeruste kamers en kombuis, uitsig oor gevestigde tuin wat baie goed versorg word, langs reservaat. Veilige omheinde area, sentraal geleë. Sal baie graag weer hier oorbly! Baie dankie!

Christa P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa P

Baie rustige en outydse sjarme!

Vriendelike ontvangs. Baie ruim kamer en badkamer silwerskoon. Netjiese linne en nuwe handdoeke. Goeie verskeidenheid by ontbyt. Rustige omgewing net veldgeluide. 'n Juweel vir sielsrus.

Leon V - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Besigheidsreis

Home away from home :)

Truly a home away from home :)

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Silverboomkloof Pad, , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNjBmYzBkLWMzYTAtNGJlZi04ODk3LTcxZWI5M2U1ODBjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 62 Silverboomkloof Road Spanish Farm 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.054157219883 18.856602609158
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!