Beskrywing
Die standaardkamer bied 'n tuin-uitsig en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, en suite-badkamer met stort en 'n balkon. Kamergeriewe sluit gratis sepies, sjampoe en japonne, lugversorging, ondervloerse verhitting, TV met satellietkanale, WiFi, kluis, koffie- en teemaakgeriewe in. Ontbyt is 'n opsionele ekstra.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het ekstra groot koninggrootte-beddens, en suite-badkamers met stort en bad en 'n balkon. Kamergeriewe sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, DStv, gratis WiFi, yskassie, mikrogolf, wasbak en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim gesinskamer, met beperkte selfsorg-fasiliteite, het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens in die solderkamer bo wat gepas is vir kinders. Die groot badkamer het 'n bad en stort. Dit het 2 balkonne met 'n uitstekende berg-uitsigte en basiese kombuisie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-gesinswoonstel kan 2 volwassenes en 2 kinders met 'n koninggrootte-bed in die slaapkamer en 'n die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en 'n ruim sitkamer. Die groot privaat buite-area het 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim gesinskamer, met beperkte selfsorg-fasiliteite, het 'n groot badkamer met bad en stort. Dit het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders. 'n Koninggrootte-bed is op die onderste vloer. Die solderkamer het 2 enkelbeddens, geskik vir kinders. Die groot badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n basiese kombuisie. Die kamer het 'n terras met 'n asemrowende see- en berg-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is op die hoogste punt van die perseel geleë en spog met asemrowende uitsigte. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis/leefarea met 'n kaggel, 'n koningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n balkon met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Langs die boord met 'n uitstekende uitsig. Dis 'n grasdak gesinskothuis (2 volwassenes en 2 kinders) met 2 kamers. Die 1 kamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n privaat braai-area buite. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n heerlike kaggel vir die kouer aande.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim, individueel versierde luukse kamers is op die eerste of tweede verdieping geleë en elk beskik oor 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n balkon met uitsigte oor die berge, tuine of woude. Kamergeriewe sluit in gratis seep, lugversorging, ondervloerse verhitting in die badkamer, 'n haardroër, platskerm-TV met satellietkanale, gratis WiFi, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Gebruik van die swembadarea en betaalde ligte maaltye.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ekstra groot kamers het koninggrootte-beddens, en suite-badkamers met stort en bad en 'n stoep met uitstekende see en berg-uitsigte. Kamergeriewe sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, DStv, gratis WiFi, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Silverboomkloof Road, Spanish Farm, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang