LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Selfsorg in Potchefstroom

Blueberry Lane



3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 50 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Blueberry Lane is in die stil Baillie Park-voorstad geleë, naby die Mooirivier-winkelsentrum. Die selfsorg-eenheid is 'n aparte woonstel wat geskik is vir 2 volwassenes en 'n kind.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gemaklike enkelslaapbank in die leefarea.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel, eetgerei en breekware.

Blueberry Lane bied gratis WiFi en veilige parkering op die perseel. Baillie Park Laerskool, Spar en verskeie koffiewinkels is binne loopafstand, wat hierdie eiendom 'n gerieflike keuse maak vir beide kort en lang verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Badhanddoeke

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shalome H
5.0
Marietjie was friendly and helpful. I will use this accommodation again. Wonderful, will use again. Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Jac-allyn S
5.0
It was comfortable. My stay was great. The host was friendly and welcoming, and the room was comfortable, clean, and pleasant. I had a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Anè M
5.0
Luuks en warm met als wat mens nodig het. Blueberry is 'n pragtige en luukse kamer met alles wat mens nodig het. Die gasvrou is ook 'n ongelooflike aa...
Sien meer
Mei 2026
Heidi V
Gesin met tieners
5.0
Voel soos huis! Hierdie plekkie is ideaal as jy dalk vir jou studentkind wil gaan kuier. Dis klein maar baie persoonlik, en dit het regtig alles wat j...
Sien meer
Mei 2026
Danel B
Gesin met tieners
5.0
Was rustig, mooi skoon en soveel meer as wat men verwag! Ons het heerlik gebly, pragtige plek met alles en soveel meer! Dink absoluut aan alles.
Mei 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shalome H
1 nag
5.0
Okt 2026

Marietjie was friendly and helpful. I will use this accommodation again. Wonderful, will use again. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac-allyn S
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

It was comfortable. My stay was great. The host was friendly and welcoming, and the room was comfortable, clean, and pleasant. I had a lovely stay and would happily recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anè M
1 nag
5.0
Mei 2026

Luuks en warm met als wat mens nodig het. Blueberry is 'n pragtige en luukse kamer met alles wat mens nodig het. Die gasvrou is ook 'n ongelooflike aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Voel soos huis! Hierdie plekkie is ideaal as jy dalk vir jou studentkind wil gaan kuier. Dis klein maar baie persoonlik, en dit het regtig alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Dis baie bekostigbaar en jy kry waarde vir jou geld. Die gasvrou en gasheer is ongelooflik vriendelik en kan net nie genoeg vir jou doen nie. Niks is moeite vir hulle nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Was rustig, mooi skoon en soveel meer as wat men verwag! Ons het heerlik gebly, pragtige plek met alles en soveel meer! Dink absoluut aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Good. Pleasant experience with friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzé P
1 nag
5.0
Feb 2026

Super vriendelike, baie netjies en mooi met alles wat jy nodig het en meer! Heerlik gebly! Eienaars is super vriendelik en het uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kezanne M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Netjies, skoon, rustig, toegerus met die nodigste. Plekkie is baie netjies, skoon en in 'n rustige area, en is toegerus met die nodigste. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekende verblyf! N pragtige plekkie, goed geleë en hoogs aanbeveel! Baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Perfek! Baie lekker, netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Meeste gashere antwoord binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Blueberry Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe word vertoon op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.
Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 3)
Bespreek

50 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd04699f80feb8e5e30320560905a99bba4b1ddb5d16b189f61cb663f759c73c4cd1643e35051fa186a598532514f827bef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 50 Rocher Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.715423958845 27.116195830688
Soek in 'n groter streek