Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Old Drift Guest Farm

Gastehuis
Room 7 - Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgeenheid is met knus kleure versier en spog met 'n uitsig oor die boorde en op die berge. Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kind kan op die slaapbank geakkommodeer word. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met onderdakbraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste vir die selfsorg-eenhede beskikbaar.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die grondpad se toestand voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 8 - Selfsorg-grasdakkothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat grasdakkothuis bied ‘n lieflike uitsig op die berg en oor die sitrusboorde van die stoep af. Dit kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met ‘n mikrogolf, konveksie-oond en ander toebehore om maaltye mee voor te berei. Daar is ook ‘n privaat stoep met braaigeriewe. Gaste kan lekker na die voëls se getjirp in die inheemse tuin luister terwyl hulle 'n vleisie oor die kole gooi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste vir die selfsorg-eenhede beskikbaar.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die grondpad se toestand voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 9 - Selfsorg-tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is gedeeltelik selfsorg en het slaapplek vir 2. Daar is ‘n koninggrootte-bed, ‘n en suite-badkamer met 'n stort, en ‘n kombuisie wat toegerus is met ‘n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n privaat onderdakstoep met braaigeriewe en ‘n uitsig oor die tuin en dam.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste vir die selfsorg-eenhede beskikbaar.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die grondpad se toestand voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 5 - B&B-gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié B&B-eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n sitarea. Die kamer het 'n privaat stoep tussen die bome naby die swembad. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-masjien, haardroër, WiFi en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste vir die selfsorg-eenhede beskikbaar.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die grondpad se toestand voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooms 1- 4 - B&B-standaardkamers
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is tussen palms en laventelbosse geleë. Elke kamer is uniek versier en het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n privaat stoep met 'n lieflike tuin-uitsig. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-masjien, haardroër, WiFi en 'n TV met DStv. Dié kamers is naby die eetarea en swembad geleë, en het privaat onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste vir die selfsorg-eenhede beskikbaar.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die grondpad se toestand voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 6 - Deluxe-selfsorggesinsuite
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met 'n skakeldeur. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is oopplan en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste vir die selfsorg-eenhede beskikbaar.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die grondpad se toestand voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZWE4YmY0LWNlMGQtNDM0My04YWUzLTBiZDBiZGQ2MDczNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 De Ou Drift Farm Off the R335 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.572369865348 25.669330358505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem