LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Meester Guest House | LekkeSlaap
+27

De Oude Meester Guest House

83 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 83 resensies vir De Oude Meester Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Emily H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Die eienaar is baie baie vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Sy het plekke in die omgewing vir ons aanbeveel wat ons kan gaan visit. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Elmarie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking sea views!

Akkommodasie is gerieflik en die koel stoep met die see-uitsig was 'n wenner! Die slaapkamers was warm alhoewel waaiers voorsien is. Lugversorging kan dalk oorweeg word. Skoon, gerieflik, goed toegerus, vriendelike eienaars, Lenora en Errol! Eenheid daagliks skoongemaak en skoon handdoeke ook daagliks voorsien. Errol was baie behulpsaam toe ons probleme opgetel het met ons motorsleutel. Baie dankie vir al julle gasvryheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Asemrowende see-uitsigte!

Akkommodasie is gerieflik en die koel stoep met die see-uitsig was 'n wenner! Die slaapkamers was warm alhoewel waaiers voorsien is. Lugversorging kan dalk oorweeg word. Skoon, gerieflik, goed toegerus, vriendelike eienaars, Lenora en Errol ! Eenheid daagliks skoongemaak en skoon handdoeke ook daagliks voorsien. Errol was baie behulpsaam toe ons probleme opgetel het met ons motorsleutel. Baie dankie vir al julle gasvryheid.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ruan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie oulike plekkie met alles wat jy nodig het en die eienaars was baie behulpsaam.

Natasha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Seevakansie is wat jy soek.

Pragtige see-uitsig. Netjiese, skoon verblyf. Richard en Lenore is gasvry en vriendelik. Het lekke gerus en die see geniet. Sal De Oude Meester beslis weer besoek.

Rochelle V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place with an amazing view and an affordable price.

The place is absolutely stunning with such an amazing view. We planned to stay just for one night, but upon arriving we booked for another. Currently booked in again for another week. I would definitely recommend this place. There is a large veranda overlooking the ocean just outside our room, which makes a nice cosy place for working if you are travelling for business. The hostess, Lenora, is such a friendly and accommodating hostess. Truly one of my new favourite places to be.

Adi H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adi H

Uitstekend.

Kliëntediens was uitstekend en die verblyf was baie lekker. Hulle gaan die ekstra myl vir jou om jou verblyf aangenaam te maak.

Maria D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Die eenheid waar ons gebly het was fantasties.

Ons was aangenaam verras met die eenheid. Gevoel asof ek by my eie huis was. Sal beslis weer daar gaan bly.

Lillabet J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillabet J
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs, gastehuis baie goed ingerig en die uitsig is fantasties!

Ek kan gerus hierdie gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat rus en vrede verkies. Baie goed ingerig en netjies.

Melvyn C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Melvyn C
Gesin met tieners

Lekker en vriendelike diens.

Ek het 2 ekstra dae geboek en dit was die moeite werd. Sal die plek in die toekoms weer gebruik.

Jilu M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jilu M
Gesin met klein kinders

Juweel van 'n plek.

Die gasheer was baie verwelkomend en het ons al die inligting oor die gebied voorsien. Stranduitsig is ongelooflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Gem of a place.

The host was very welcoming and provided us with all the info about the area. Beach view is incredible.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

James Z - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James Z
Besigheidsreis

Hartlike en vriendelik eienaar.

Hartlik verwelkom en behulpsaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm and friendly owner.

Welcomed warmly and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Neels V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met vriende

Fantasties.

Die fasiliteite is baie netjies en 5 ster. Die ontvangs was baie vriendelik en professioneel, die uitsig vanaf die veranda is asemrowend.

Yolandi O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O
Saam met vriende

Wonderlike ervaring!

Van die aankoms was ons gehelp om af te laai. Deur die verloop van die verblyf was ons op die hande gedra deur almal wat daar gewerk het. Sal dit beslis vir almal aanbeveel!

Christa B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Besigheidsreis

Fantasties in alle opsigte.

Leonora was 'n gasvrou 1000.

James B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Besigheidsreis

Sentraal vir my kliëntebasis. WiFi sein net beperk tot hoofwoning tans.

Baie aangename plek. Rustig en stil met mooi see-uitsig. Sal aanbeveel vir sakereis en as dit basis vorm vir verkenning van area. verder suid van Durban. Netjies en skoon met al die nodige toerusting in woonstel. Baie gerieflik.

Ashley B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley B
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Dit was baie lekker. Sal definitief weer gaan.

Pieter S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met tieners

Baie lekker rustige plek waar jy ontspan en rus!

Wat 'n lekker plekkie, see-uitsig met die raas van branders om jou weg te voer in 'n diep slaap. Sal aanbeveel vir enige iemand wat wil ontspan en uitrus. Vriendelike en baie behulpsame personeel. Netjiese verblyfplek wat meer as die geld werd is om daar te bly. Dankie Oude Meester ons sal weer na julle toe kom.

Portia A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia A
Saam met vriende

Place is neat, clean and the hostess is very friendly and helpful.

Awesome place to stay for transit travel, MSC Cruise transit and in general if you want to travel and tour Durban. The owner is very friendly, reliable, resourceful and helpful.

Rene V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met vriende

Fantastiese diens en uitsig en Lenora loop die ekstra myl vir haar gaste.

Lenora het ons persoonlik kom haal by lughawe en vertel van die stad soos ons daar deur gery het. Ons het van 5 trips in totaal gebruik gemaak wat fantastiese gemoedsrus meegebring het. Die gastehuis is pragtig ingerig met die asemrowendste uitsig. Sal aanbeveel vir almal wat Durban toe gaan en ons sal definitief weer van hul diens gebruik maak. Dankie Lenora vir als.

Ronel V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Lieflike uitsig oor die see vanaf die koel stoep.

Ons groep het heelwat vroeër gearriveer as die 14:00 inkloktyd, maar was gasvry ontvang. Akkommodasie is gerieflik en die koel stoep met die see-uitsig was 'n wenner! Die slaapkamers was warm alhoewel waaiers voorsien is. Lugversorging kan dalk oorweeg word. Skoon, gerieflik, goed toegerus, vriendelike gasvrou en personeel! Dankie, het ons kort verblyf geniet.

Tobie C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik!

Diens lewering fantasties. Sentraal geleë met pragtige see-uitsig. Sal weer gaan.

Hayden N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayden N
Gesin met tieners

Awesome, personal.

Staff is incredible. Cleanliness is very good and they are welcoming. Cannot fault them at all.

Phumzile M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile M
Gesin met klein kinders

Everything was on point.

All my expectations were fulfilled by the De Oude Meester.

Nicky J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Die mense is vriendelik die uitsig was asemrowend. Die plek is netjies en word daagliks skoongemaak. Ek sal dit ten volle aanbeveel. Sal baie graag terug gaan as ek weer in Durban is.

Liana B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek, vriendelike mense.

Baie netjiese verblyf met vriendelike mense wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel. Die eienaar het ons selfs rondgery. Sal hulle aanbeveel. Rustige atmosfeer en die uitsig oor die see doen 'n mens se siel goed. Baie dankie!

Justin V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin V
Besigheidsreis

Absoluut asemrowend!

Die uitsigte is fantasties! Die kamer is indrukwekkend, ek het dit baie geniet om hier te bly. Kan nie wag vir my volgende trip nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely amazing!

The views are breathtaking! The room is stunning, I absolutely loved staying there. Can't wait for my next trip!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Theo F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Die was baie lekker gewees. Die kinders het dit baie geniet en ek sal weer in die toekoms daar gaan vakansie hou.

Yolanda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met vriende

Spacious but hot rooms.

The rooms were absolutely lovely, with beautiful decor and clean linen and towels (and a daily cleaning service). We had a nice balcony with a fantastic view of the ocean and even spotted some wales. Everything was beautifully maintained and the rooms were lovely and spacious with a large shower which I appreciated. One thing that really bothered me was that we were there for a weekend when Durban experienced above 30 degree weather and the fans in the rooms were broken, rusted and very noisy, not making any kind of difference to the humidity and making it difficult to hear anything but the noise of the fans. It might be a good idea to upgrade to aircon, especially for the bedrooms as it was very uncomfortable.

Matisetso H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matisetso H
Saam met vriende

We had an exceptionally fabulous time at De Oude Meester Guest House.

Lenara and Richard were very pleasant and friendly. The area and surroundings are beautiful. We mostly enjoyed the ocean view, especially when whales and dolphins were playing. Another amazing factor is that the guest house is closer to town and Eyadini Lounge. The guest house is clean, spacious and very accommodating. We loved and enjoyed our stay. We are definitely going back next year and some of us will be going there with our partners and kids. Thank you Lenora and Richard. You were great hosts.

Rudie K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie K
Besigheidsreis

Absolutely amazing!

Great value for money! The service from Lenore was amazing, such a friendly lady! The accommodation was great, I loved the fact that we were right by the ocean and I could fall asleep with the sound of the waves. Will definitely go back ASAP.

Philip S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and a brilliant view.

The cottage was very clean and the owners allowed us to check in earlier than the advertised time. Waking up to the sound of the sea was brilliant. We will definitely go back.

Edward L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward L

Wow wow wow.

So baie gasvryheid het ek lanklaas beleef. 10/10 vir julle!

Cyril N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril N
Gesin met tieners

Very pleasant stay.

Clean and very nice place to stay.

Roelien V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

Ons het baie lekker gebly, mooi uitsig, veilig en baie rustig. Sal definitief weer gaan.

Andre L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Gesin met klein kinders

Uitstekende uitsig en baie gerieflik!

Uitstekende uitsig oor die see. Baie netjies en gerieflik en vriendelike ontvangs.

Milissa H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Milissa H
Saam met vriende

Rustige plekkie naby die see.

Ons het 'n baie vriendelike aankoms gehad, 'n skoon en vars kamer en 'n heerlike uitsig. Lennora het ook vir ons 'n lys van plekke naby gegee om te besoek.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

De Oude Meester Guest House
Carolina I - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina I
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar en rustig.

Gasvrou was baie gasvry. Plekkie is goed ingerig en rustig. Sal plekkie vir almal aanbeveel omdat dit beskostigbaar ook is. Gaan definitief weer daar bly. Swemstrand met swembaddens nie te ver nie en die kinders het dit baie geniet.

Moira C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is goeie waarde vir geld. Veilig en rustig! Sal dus weer daar tuisgaan met 'n volgende besoek aan Durban.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Baie dankie. Dis n plesier, kom kuier asseblief weer.

De Oude Meester Guest House
Bernadette P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette P
Gesin met tieners

Was die moeite werd.

Die uitsig oor die see was uit die boeke. Lenora se diens was fantasties. Niks was vir haar te veel moeite nie.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Baie dankie. Dis n plesier. Kom kuier asseblief weer.

De Oude Meester Guest House
Margot V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot V
Gesin met tieners

Wonderful hosts and fantastic view over the Indian Ocean.

You would struggle to find kinder more amenable hosts. Nothing was ever too much trouble and they were always just a phone call away. Die Oude Meester is also located with a front row seat view over the Indian Ocean. It is wonderful to relax on the deck and distress from the frenetic pace of city life.

Marlene V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Exceptional hospitality! A hidden treasure.

This is a treasure hidden away from all normal travellers. A lovely unit, exceptional hospitality, friendly staff and helpful owners. The whole family enjoyed our stay and couldn't have ask for a better place. They went over and above the call off duty! They still do this because they care for each guest as if we where their first guest ever. This isn't a business but a act of loving what they do.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Thank you very much, it was our pleasure to have hosted you. Do visit us again.

De Oude Meester Guest House
Chantal S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

What a piece of treasure this is.

What an amazing place, food for your soul, felt like home with the warm welcome from Lenora. Will definitely see you again.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Thank you so much, you're most welcome! Looking forward to hosting you again.

De Oude Meester Guest House
Igy M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igy M
Gesin met klein kinders

Magnificent place, no regrets.

South Beach has a lot going on, Bluff is not only mod way to CBD in one direction but halfway to township making it ideal.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Thank you very much, much appreciated. Looking forward to hosting you again.

De Oude Meester Guest House
Elmarie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en peaceful. Pragtige uitsig en vars lug.

Ons het ons vakansie baie geniet, vriendelike diens, pragtige uitsig, skoon en netjies. En 'n oulike Jack Russell met baie houding en sy naam is Sir Alex.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Thank you very much, it was a pleasure to have you. Please visit again

De Oude Meester Guest House
Annatjie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J
Saam met vriende

Uitstekende ontvangs. Baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs. Baie dankie met hulp om paaie te verduidelik. Waardeer dit opreg. Sal enige tyd weer daar oornag.

Clarenda O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarenda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is amazing.

De Oude Meester Gastehuis is pragtig en gerieflik. Jy word wakker en gaan slaap met die geluid van die branders wat op die rotse breek. Ons het nog nooit so lekker gebly van te vore. Staff is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel.

Cindy A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy A
Gesin met klein kinders

Excellent Service.

We had a lovely holiday at De Oude Meester Guesthouse, service with a smile and oh so helpful. Would go there anytime again.

Kefiloe M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefiloe M
Gesin met klein kinders

Warm welcoming, the guesthouse staff and the owner are so friendly.

The place is good next to the beach only five minutes walk. The rooms are very clean facing the beach. The place accommodates all people from different financial background.

Rosemary G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en netjies. Sal dit enige dag aanbeveel.

Ons was vriendelik verwelkom. Dit was netjies.

Miempie G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miempie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig oor die see!

Vriendelike diens! Rustige atmosfeer en netjiese verblyf.

Anthony W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony W
Gesin met tieners

Puik

Vriendelikheid, gasvryheid en privaatheid was die meeste wat ons aangetrek het. Selfs inligting was uitgereik aan ons, waar die naaste winkelsentrums is en die mees toeganklike roetes om te ry.

Heinrich V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Goeie en vriendelike ontvangs, warm atmosfeer, pragtige uitsigte, netjiese kamers en badkamer elke kamer is baie goed toegerus sal definitief weer enige tyd daar oornag.

Veronica C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica C
Gesin met klein kinders

Wonderlik om wakker te word en die walvisse en dolfyne te sien verby swem, ware kos vir die siel.

Dit was 'n pragtige plek met' n baie mooi uitsig oor die see. Lafenis vir die siel.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Baie dankie kom gerus weer.

De Oude Meester Guest House
Mando M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mando M
Gesin met klein kinders

The reception was good and the place so relaxed quiet and beautiful, with total privacy.

Nice place with see view and fresh breeze.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Thank you very much . Always a pleasure to be if assistance

De Oude Meester Guest House
Darcelle J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darcelle J
Gesin met klein kinders

It was an awsome experience.

I just want to thank the management of the guest house they were very friendly. We had a great time as a family and will most definite go back, thank you so much.

Reinier N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinier N
Gesin met klein kinders

Lekker

Vakansie was te kort gewees wou graag langer bly maar werk nie toegelaat nie.

Lindy S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy S
Gesin met klein kinders

Was worth it!

Was a nice stay. Gave us a sea view on arrival after discussion. She was very friendly. Place is neat and clean.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Thank you, my pleasure.

De Oude Meester Guest House
Elize P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P
Gesin met tieners

Baie lekker baie mooi uitsig en goeie diens.

Het dit regtig baie geniet, baie vriendelike mense. En blyplek is altyd mooi skoon gemaak. Kan niks fout vind met hulle nie.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Thank you very much, Elize. Much appreciated. Looking forward to hosting you again.

Regards,
Lenora

De Oude Meester Guest House
Debbie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met klein kinders

Value for money, friendly staff.

Will stay again, for sure!

Douglas H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer hier bly. Vir seker!

Lenore is 'n wonderlike gasheer. Die plek is netjies en skoon en het 'n wonderlike see-uitsig! Wat meer wil jy hê? Absoluut fantasties!

Celine G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Celine G
Saam met vriende

Good accommodation.

Only compliment is that cleaner/maid walk in at any time while people are in the place, therefore invading privacy.

Anita P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P
Gesin met tieners

Vriendelike organiserende gasvrou, wonderlike uitsig en absoluut netjies.

Lenora is die vriendelikste gasvrou was ons nog teëgekom het. Sy gaan werklik uit haar pad uit om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Lieflike plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly organising hostess, wonderful view and absolutely neat.

Lenora is the most friendly host we ever had. She really goes out of her way to make your stay pleasant. Such a lovely place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Denise P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise P

Baie aangenaam, gerieflik, netjies en skoon.

Baie dankie aan Lenora vir die vriendelike verwelkoming. Die plek is duidelik goed na gekyk. Ons het nou wel nie baie tyd deur die dag daar deurgebring nie maar dit was netjies skoon en aangenaam gewees in die aande. Baie dankie vir die tydjie wat ons daar kon spandeer - hou die dienste altyd so hoog.

Willem O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem O
Gesin met tieners

Ons het die mooi uitsig oor die see geniet en teen die prys was dit goeie waarde vir geld.

Mooi uitsig, alles wat mens nodig het, redelik sentraal en veilig.

Justin W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Justin W
Gesin met klein kinders

Baie gelukkig met diens, staff baie vriendelik.

Dankie vir 'n great tyd by julle, my seuntjie 2 het dit baie geniet. See was amazing en strand lekker naby. Sal weer daar slaap. Dankie.

Leizelle D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leizelle D
Gesin met tieners

Was baie lekker, skoon en netjies. Vriendelike mense.

Die ligging op die 1st oogopslag lyk nie baie goed nie. Maar De Oude Meester Guest House is 'n baie mooi netjies plek. Veilig en vriendelike mense. Laat jou op jou gemak voel. Die verblyf is beslis waarde vir geld.

Gesina B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina B
Gesin met tieners

Baie lekker rustig en netjies.

Dis baie mooi en netjies. Groot vertrekke. Vriendelike diens, Ek sal dit beslis aanbeveel.

Hettie J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Alles omtrent ons verblyf, van die aankoms tot die vertrek, het aan ons verwagtinge voldoen. Die kamer was netjies en skoon, die uitsig pragtig en die stilte 'n ekstra bonus. Baie dankie, Lenora.

Debbie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met klein kinders

Value for money.

Was a pleasant stay, friendly staff, clean room, will stay again.

De Oude Meester Guest House's terugvoer

Thank you so much. It's our pleasure to be of service to you. Looking forward to hosting you again.
Warm regards,
Lenora

De Oude Meester Guest House
Norman B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman B
Gesin met tieners

Absolutely fantastic and tranquil setting.

Great view of the ocean. Tranquil surroundings. Excellent service from staff. All round great experience.

Marize A - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize A
Gesin met klein kinders

Fantastiese, ruim woonstel met 'n asemrowende uitsig.

Die prentjies op die web wys nie die plek se ware prag nie. Daar is 'n fantastiese, knus braai area. Ons het 'n kamer verwag waar die kinders in die hoek op 'n slaapbank moet slaap, maar ons het toe 'n hele, groot woonstel gekry met 2 slaapkamers, 'n sitkamer en 'n groot volledig toegeruste kombuis. Ons sal definitief teruggaan. Die gasvrou was fantasties. Beste waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic, spacious flat with a breathtaking view.

The pictures on the web do not do the place justice. There is a fantastic, cosy braai area. We expected a room with the kids sleeping on a sleeper couch, but instead we got a whole spacious flat with 2 bedrooms, a lounge and a large fully equipped kitchen. We will definitely be going back. Hostess is fantastic. Best value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marelize L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Fantastiese see-uitsig! Eersteklas verblyf, vir seker 'n plek om weer te besoek.

Heerlik gekuier, gasvrou was great, akkommodasie puik. Gaan kuier gerus.

Theresa E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies, gerieflik en gemaklik ingerig.

Ons het letterlik net daar geslaap vir 2 nagte en daarvoor is die plek perfek. Om vir 'n vakansie daar te gaan bly, mag dit dalk 'n bietjie ver van die see af wees. Maar dit is netjies, gemaklik, gerieflik, skoon en rustig. Die eienaars is vriendelik and hulpvaardig.

Otto H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige mense by die gastehuis!

Baie rustig en 'n pragtige uitsig oor die see. Die enigste probleem is dat jy oral moet ry en nie kan loop om by die see te kom nie.

Delene S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene S
Saam met vriende

Alles was 100%.

Lenora was van die begin af gaaf en gewillig om ons in enige aspek te akkommodeer.

Celmari D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celmari D
Gesin met tieners

Heerlike, veilige, netjiese verblyf met die beste uitsig ooit!

Die uitsig (selfs uit jou bed) is absoluut asemrowend. Die strand is stapafstand en veilig met baie natuurlike poele tydens laagwater met baie kleurvolle visse en ander seelewe. Die skoonmaakdame was 'n welkome verrassing - heerlik om nie te hoef skottelgoed te was op vakansie nie. Ons gashere was baie vriendelik en hulpvaardig. DStv en WiFi is ook lekker ekstras. Parkering binne is ook veilig.

Neil D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil D
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam.

Die eienaars was baie gasvry en die blyplek self was baie netjies. Dis waarde vir geld.

Marco S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik ontspannend.

Na 'n lang dag van werk op die pad het al die moegheid en sorge ons verlaat toe ons by De Oude Meester ingestap het. Dit het elke dag gevoel asof ek nie eens gaan werk het nie.

Lodie G - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Wonderlike, rustige area om te ontspan! Gasvryheid top-gehalte en so ook die luukse kamers! Ongelooflike uitsigte. Die perfekte selfsorg-wegbreek!

Annelize V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik vir ontspanning!

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Sanita M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sanita M
Enkelreisiger

Beautiful accommodation, great sea view and wonderful hosts.

The accommodation is tasteful and modern with a spectacular sea view. De Oudemeester is located in The Bluff, safe and well located for central and quick access to Durban city and the South coast. The hosts, Errol and Lenora were wonderful.

Desseray M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desseray M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay

Loved the stay, and the hosts are lovely. Will definitely be going back.

Janine S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek!

Hulle het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom. Baie goed toegerus met alle benodigdhede.

Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Geran Grove 48, Treasure Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkODI0MDhjLTM5YWEtNGIyMC1iNmU4LTFjYmM5NjZiNjBiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 83 5 1 5 48 St. Geran Grove Treasure Beach 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.951708902951 30.99247187376
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!