De Oude Stoor Gastehuis
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R805 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af.
Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en huise. Al die eenhede het sitareas, goed toegeruste kombuise en braaigeriewe. Elke eenheid het ook lugversorging en WiFi.
Die gesinseenheid het 2 slaapkamers wat elk ’n badkamer het, asook 'n sitarea, volledig toegeruste kombuis en braai-area. Die dubbeleenheid het ’n kamer met dubbelbed, 'n en suite-badkamer, kombuis wat volledig toegerus is en sitarea. Huis 6 het 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis wat volledig toegerus is, sitarea en braai-area. Huis 7 beskik oor 3 kamers, 2 badkamers, kombuis wat volledig toegerus is, sitarea en eetarea.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Khamkirri Privaat Wildreservaat en Riemvasmaak Warmwaterbronne in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink De Oude Stoor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Augrabies Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom