- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 65 Berry Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Oudewerf Guesthouse was oorspronklik 'n plaashuis en staan al vir 120 jaar in die Queenstown distrik. Vandag word dit omring deur 'n goed versorgde tuin en is met liefde en sorg opgeknap. Die gastehuis is gerieflik naby skole, die hospitaal en die buiteklub geleë.
Die gastehuis is met smaak versier en bied slaapplek in 7 gastekamers en 4 selfsorgkamers, elkeen apart in die tuin geleë. Al die kamers is ingerig met tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met sekere DStv-kanale, plafonwaaiers en elektriese kombersies. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en een van die kamers het ook 'n bad.
Die gastehuis bied 3 patio's met afdakke, 3 braai-areas, 'n swembad en pragtige, rustige tuine waarin gaste kan wandel.
'n Engelse- en kontinentale ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien teen addisionele koste. Ontbyt- en middagete-pakkies kan gereël word. Die gholf- en buiteklub en die Gallery Restaurant om die hoek bedien ook maaltye.
Die Wildschutberg Wildtuin spog met 7 renosters met kleintjies, kameelperde én wildsbokke. Forelhengel is 'n groot trekpleister in die omgewing. Daar is ook 'n lughawe vir ligte vliegtuie wat vervoerdienste vanaf Oos-Londen Lughawe (195 km weg) bied. Die gastehuis bied die ideale beginpunt om die prag van die Oos-Kaap, op pad na die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge by Elliot en Maclear, te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met DStv, plafonwaaier, elektriese komberse, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 1 Kamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
'n 3-gang-aandete met 'n drankie is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Middagetepakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet