Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 108 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R460R345 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rust Private Nature Reserve is 25 km buite Welkom op die R34 in die noordelike Vrystaat geleë. De Rust lê op 'n 682 ha-grasveldplaas.
De Rust bied selfsorgverblyf in chalets, houthuisies en die Country Guesthouse met 'n woonstel. Al die eenhede het braaigeriewe. Daar is ook 'n kampeerplek met gemeenskaplike ablusiegeriewe met warm en koue water, sowel as gemeenskaplike braaigeriewe en kragpunte.
Ander geriewe sluit 'n trou-venue, 'n kapel en konferensiegeriewe in. Die kapel kan 150 gaste akkommodeer en die trou-venue kan tot 300 gaste akkommodeer.
De Rust het 'n gelisensieerde kroeg, swembad, trampolien en 'n speelplek vir die kinders. Wildritte is beskikbaar waar gaste tot 32 verskillende wildspesies kan gewaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Eden Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
- Gaste dink De Rust Private Nature Reserve het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 108 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom