Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rusty Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 138, Rietvalley Plaas, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Rusty Farm is 6 km buite die bekoorlike dorp De Rust. Die plaas is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en elkeen het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, stoep en WiFi in en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n speelarea met 'n trampolien, swaaie, 'n wipplank en 'n glybaan vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir De Rusty Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 1

Ligging

  • Deel 138, Rietvalley Plaas, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Rusty Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 138, Rietvalley Plaas, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad6ba048f01829beee778c2cc265f446a1aa1e3ea5d34d2786ad1da2306bc24e1fdcbc0d8100e06975c3a90614311c0fd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Portion 138 Rietvalley Farm 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52397322811 22.485108375549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem