Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Sandsteen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Johan D
1 nag
5.0
Feb 2024

Lekke verblyf, netjies en goed toegerus. Netjies en goed toegeruste verblyf. Basiese voorsiening vir beurtkrag is beskikbaar, wat baie welkom was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
1 nag
4.4
Feb 2024

Welcoming host and good food. Very welcoming host. Best evening meal I can think of for R150.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes J L
1 nag
4.4
Jan 2023

Gerieflik. Moeite gedoen om kosvoorkeure te vra.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Baie lekker oorgeslaap vir die een aand, en alles wat mens nodig het, was daar. Slegs oorgeslaap vir 1 aand, oppad van Dbn na Pta. Alles wat nodig is, is daar, veral die etes wat bestel kan word, is baie lekker en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Babie
De Sandsteen Guesthouse
Baie dankie. Ek waardeer. Kom weer Babie.

Graham S
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2023

Beautiful surroundings. It was a lovely little town and we were just passing through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Netjiese, gerieflike en veilige verblyf. Sal beslis weer daarheen gaan. Die koffie en beskuit het dit ook baie spesiaal gemaak! Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Peaceful and convenient. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babie
De Sandsteen Guesthouse
Baie dankie ek waardeer, kom gerus weer.

Tasha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Baie lekker gebly Fantastiese blyplek. Aand ete was lekker. En dankie vir die kospakkies vir die volgende dag. Sal definitief dit 'n stopplek tussen Natal en Pretoria maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babie
De Sandsteen Guesthouse
Thanks very much, I appreciate Babie

Bessie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Gasvrye ontvangs, heerlike aandete op kort kennisgewing voorberei, netjies en skoon. Warden is soos meeste van ons plattelandse dorpe in 'n erge toestand van verwaarlosing. Die gastehuis egter, is soos 'n oase in 'n woestyn. Ons Google Maps het ons nie tot by die huis geneem nie. Ons het heerlik oorgeslaap op 'n stewige, gemaklike matras. Die kamer was pragtig skoon en netjies. Baie dankie Babie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babie
De Sandsteen Guesthouse
Baie dankie julle. Kom gerus weer. Babie

Gilbert M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Ideaal vir oorslaap op pad na bestemming. Baie goeie diens, heerlike kos, baie netjiese en skoon verblyf met al die geriewe wat jy kan nodig hê! Sal vir seker weer daar oorslaap. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Babie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 11, Warden, 9890, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1725f186b0adb2b0fc7d42a2a769f743d03c005516829a4377a9911541faf92dc27227f5cfd61eada743fe06d2e9b0638c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 11 Park Street Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.85864 28.967663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang