Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Warden

3.3 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Warden van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Warden besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Warden.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Warden akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Warden Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Warden Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Warden

Vreugde Gasteplaas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige omgewing in die Oos-Vrystaat tussen Warden en Bethlehem, net 18 km van die N3 af en sowat halfpad tussen Johannesburg en Durban. Dit is perfek vir di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Warden

De Sandsteen Guesthouse op die hoek van Sarel Cilliers Laan en Parkstraat in Warden het 4 pragtige, gerieflike en ruim suites. Elke suite is uitmuntend afgewerk en geleë in 'n rustige, vreedsame omgewing. Kamer 1 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Warden

Sardaville Bergvilla is 'n afgeleë eenheid in die berge op Sardaville Game Ranch in die Drakensberge, sowat 30 km vanaf Warden in die Vrystaat. Die huis is sowat 1 km vanaf die hoofhuis en is ideaal vir 'n klein ge...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Warden

Die Wilge Inn chalet is aan die banke van die Wilgerivier geleë, sowat 30 km noord-oos van Reitz op die plaas Mariashoek in die Oostelike Vrystaat. Die chalet het al die vereistes om 'n goeie nag se rus aan 'n moe...

Vanaf
R6 390
per nag, vir 35 mense
Selfsorg in Warden

Sardaville Game and Holiday Ranch het slaapplek vir 35 gaste. Dit is 'n wildsplaas in privaat besit 30 km vanaf Warden, 45 km vanaf Vrede en 60 km vanaf Harrismith in die Vrystaat. Die lodge bied selfsorggeriewe en ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
B&B in Warden

Hawila Overnight Accommodation is in Warden en bied gehalteverblyf vir ’n klein gesin, sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby die plaaslike winkels, restaurante en ander geriewe. Dié oopplan-houthuisie het 2...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Warden

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Vrystaat

Thanda Tau is gerieflik langs die N3 tussen Johannesburg en Durban, sowat 200 km buite Johannesburg, geleë. Hier kry gaste die geleentheid om Suid-Afrikaanse kuns en kultuur te geniet terwyl hulle heerlike plaaslik...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Harrismith, Vrystaat

Hierdie oulike, gerieflike gasteplaas in die Vrystaat is deel van 'n plaas waar met beeste, skape en perde geboer word. Ons het 'n pragtige sandsteen-venue met 13 luukse en suite-kamers met tradisionele, soliede hou...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vrystaat

Magpela Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat aan die voet van die Witkoppeberge geleë is. Ons bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed. Di...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Oord in Reitz, Vrystaat

BassFeather Country Lodge is 'n oord wat ongeveer 9 km buite Reitz op die Warden-pad in die Vrystaat geleë is. Die chalets is ruim en bied slaapplek vir 4 tot 6 mense. Gaste kan die verhitte swembad en die braai-ar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za