De Stallen Guesthouse
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 37 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brand V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brand V
Gesin met klein kinders
Uitstekende waarde vir geld.
Diens was fantasties. Extra moeite was gemaak vir ons baba en 2 hondjies. Pragtige kamers en fasiliteite.
Otto se Terugvoer
Goeie dag Brand, goed om te hoor julle het bederf gevoel, dis vir ons lekker en 'n groot plesier. Van die hele De Stallen Span.
De Stallen Guesthouse
Armand V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Armand V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjiese verblyf en gasvry.
Ons het ons verblyf by De Stallen Guesthouse baie geniet. Dis baie netjies en word beslis aanbeveel. Baie dankie.
Otto se Terugvoer
Goeie dag Armand, so bly julle jul verblyf geniet het hier by ons. Kom gerus weer hierlangs in die toekoms. Groete Carol.
De Stallen Guesthouse
Deon V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Deon V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjies en goed toegerus, ander plekke kan gerus hier gaan leer.
Baie netjiese en lekker oorgebly, goed toegerus en ander plekke kan gerus hier kom kers opsteek oor hoe 'n gastehuis se geriewe moet lyk.
Otto se Terugvoer
Goeie dag Deon, baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom. Groete Carol.
De Stallen Guesthouse
André M - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
André M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Kamers was vyf-ster.
Kwaliteit akkommodasie en baie vriendelike ontvangs. Sal die plek aanbeveel vir oornag-slaapplek.
Otto se Terugvoer
Baie dankie, Andre, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by De Stallen.
De Stallen Guesthouse
Marisa K - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marisa K
Gesin met klein kinders
Langs die hoofweg!
Vreeslik lekker gekuier, gebraai en geslaap. Die kinders kon lekker buite beweeg en na die diere kyk. En die spasie buite op 'n plot was heerlik, het klaar soos vakansie begin voel.
Otto se Terugvoer
So bly julle het julself geniet hier by ons, Marisa. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Geseënde Kersfees vir julle, van ons hier by De Stallen.
De Stallen Guesthouse
Elmarie D - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmarie D
Gesin met tieners
Onverbeterlike ligging, diens en netheid en gerief.
Soos altyd het ons heerlik oornag hier. Rustige en veilige omgewing, uitstekende diens. Alles perfek uitgelê en skoon en netjies. Tot melk, pappe, beskuit, koffie en tee gratis. Sal beslis weer kom.
Otto se Terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Elmarie. Hoop om julle gou weer te kan ontvang. Geseënde Kersfees, van die De Stallen-Span.
De Stallen Guesthouse
Charles J - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charles J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Stunning.
Ons is vriendelik en hartlik ontvang. Sal enige tyd weer daar oornag. 10 uit 10!
Otto se Terugvoer
Goeie dag Charles, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom. Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin. Van die De Stallen span.
De Stallen Guesthouse
Jeanine S - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeanine S
Gesin met tieners
Die eenheid was pragtig skoon en netjies.
Die eenheid pragtig skoon en netjies en ten volle toegerus. Ons was tot verbaas om die volgende items in die kombuis te ontvang: melk, koue water, ontbytgraan, filterkoffie, cappuccino en beskuit. Baie gasvry en behulpsaam.
Otto se Terugvoer
Goeiedag Jeanine, so bly julle ons pragplekkie geniet. Hoop om julle gou weer te sien, seënwense van ons almal by De Stallen.
De Stallen Guesthouse
Monique V - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Monique V
Gesin met klein kinders
Ons het die plaasatmosfeer vreeslik geniet!
Heerlik rustig, netjies en skoon. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Kinders het die diere op die perseel geniet. Die stoep en braaigeriewe was so gemaklik, het baie lekker gebly by julle! Baie dankie. Voëlparadys!
Otto se Terugvoer
Hallo Monique,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons het julle net so geniet, veral jul oulike blondekop dogtertjie het Leon se hart gesteel. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Ek dra ook aan die res van die personeel oor.
Groete en seenwense,
van ons almal by De Stallen Gastehuis.
De Stallen Guesthouse
Markus B - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Markus B
Gesin met klein kinders
Ons het in plaashuis 2 oornag. Ons het die spasie en al die "ekstras" geniet en my kleinseun was mal oor die diere.
Sien sterre.
Otto se Terugvoer
Markus, baie dankie vir jul ondersteuning en vriendelike terugvoer, dit doen altyd die werkers, en ons almal, goed om te hoor ons arbeid word waardeer en geniet.
Hoop om julle gou weer te sien, seenwense van ons almal hier van De Stallen Gastehuis.
De Stallen Guesthouse
Neeltjie C - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Neeltjie C
Saam met vriende
Fantastiese tuiste!
Wow! De Stallen Guesthouse het al ons verwagtinge oortref! Absoluut silwerskoon en die oulike dekor was ‘n onverwagse pluspunt. Carol se vriendelike ontvangs was so opreg! Ons sal verseker weer by De Stallen oorbly.
Otto se Terugvoer
Hallo Neeltjie, so bly julle het dit geniet. Sal oordra aan die werkers. Ons sal julle graag weer hier by ons pragtige plekkie ontvang. Alles wat mooi is vir julle, van ons almal hier by De Stallen Gastehuis.
De Stallen Guesthouse
Celest M - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Celest M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Awesome place.
Will visit the place anytime of the year, it's homely, there's everything you need in the institution.
Otto se Terugvoer
Thank you for your friendly feedback, will share with all at De Stallen. See you soon, blessings.
De Stallen Guesthouse
Celest M - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Celest M
Saam met vriende
Awesome.
A wow experience, hospitality and warm, welcoming. Will definitely recommend to all friends and family, home away from home, cleanliness, the decor - I was left speechless.
Otto se Terugvoer
Thank you so much for your appreciation, Celest, we feel honoured here at De Stallen Guesthouse to share with all.
De Stallen Guesthouse
Akhona M - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Akhona M
Saam met vriende
Spectacular.
Great place, would do it again.
Alida L - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alida L
Saam met vriende
Uitstekend!
Die verblyf en gasvryheid het alle verwagtinge oorskry. Baie dankie vir pragtige kamers en al die ekstra "touches" om dit spesiaal te maak.
Otto se Terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Alida, ek sal dit ook so aan die werkers oordra. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.
Groete en seenwense van ons almal by De Stallen Gastehuis.
De Stallen Guesthouse
Mariska R - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mariska R
Enkelreisiger
Troeteldiervriendelik!
Ek het 'n heerlike aand gehad en baie lekker geslaap. Ek het my hond gereis en dit was heerlik om a pet friendly plek te hê waar dit veilig is vir haar om bietjie rond te snuffel. Sal weer hier oorbly.
Otto se Terugvoer
Goeie dag Mariska, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en ons sien uit om jou weer by ons te kan verwelkom. groete en seenwense De Stallen personeel en bestuur.
De Stallen Guesthouse
Welmy M - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Welmy M
Gesin met klein kinders
Warm, hartsmense met 'n pragtige plek!
Warm, vriendelik, pragtig!
Susan P - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Susan P
Gesin met klein kinders
Baie lekker.
Dit voel soos 'n 2de huis, ons sal definitief weer by De Stallen oorslaap.
Otto se Terugvoer
Dankie vir julle terugvoer. Altyd lekker om te weet as ons kliente dit geniet het hier by ons.
De Stallen Bestuur.
De Stallen Guesthouse
Rene D - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rene D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die verblyf was ruim, goed ingerig en die bed slaap heerlik!
Op pad terug van die Kaap het Bloemfontein se De Stallen Guesthouse ons verwelkomend ingewag. Die leefvertrek is ruim en netjies. Die bed is groot en gemaklik, die kombuis is prakties ingerig met als wat mens benodig. Ons het lekker gebly, heerlik geslaap en sal beslis weer daar inhop op ons reise.
Heleen V - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heleen V
Gesin met klein kinders
Netjiese en veilige gastehuis.
Die gastehuis was netjies en volledig toegerus. Die plaasdiere het groot vermaak onder die kleintjies gebring. Heerlik gebly en sal teruggaan.
Bianca M - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bianca M
Gesin met klein kinders
Dit was heerlik, baie dankie.
Daar word soveel moeite ingesit.
Liezil P - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liezil P
Gesin met tieners
Baie mooi.
Baie mooi, gerieflike huisie. Het in farm house 2 gebly. Muskiete het bietjie gepla, maar doom het hulle gou uitgeroei. Kan dalk net vra dat die hoofslaapkamer se matras oorweeg word om vervang te word - dit is verskriklik hard. Verder het ons baie lekker gebly en eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.
Ray C - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ray C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie gerieflik, rustig en mooi ingerig.
Uitstekende waarde vir geld.
Alma B - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alma B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die beste oornagverblyf waar ons nog tuisgegaan het!
Pragtig, silwerskoon en met besonderse aandag aan die kleinste detail - ons sal enige tyd terugkeer en De Stallen met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Soos iemand anders gesê het: werklik 5 ster waarde vir 'n 3 ster prys!
Ivena V - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ivena V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Alles wat mens wil hê!
Ons het oorgeslaap op pad Kaap toe by De Stallen en was regtig beïndruk met die plekkie. Alles wat met nodig het is daar - yskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei, ens. Die dekor is pragtig en ons het lekker geloop en kyk na die hasies, ganse, eendjies, etc. Die ligging is baie gemaklik - daar is n BP garage by dieselfde afdraai, en mens hoef nie deur die dorp te sukkel om daar uit te kom nie.
Ilze H - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ilze H
Gesin met klein kinders
Stylvol en rustig.
Hul was baie vriendelik, oulike diere vir kinders, stylvol gemeubeleer en naby snelweg vir .n vinnige 'stopover'.
Annelie S - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annelie S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het slegs een nag oorgeslaap, netjies en vriendelik.
Ons het slegs een nag oorgeslaap, netjies en vriendelik. Sal enige tyd aanbeveel.
Shaun M - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shaun M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very nice.
Would love to have stayed longer and really enjoy the atmosphere, was basically just a stopover evening for us. The place is stunning.
Loekie S - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Loekie S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie gerieflik en rustig.
Die bes toegeruste verblyf waar ons nog ooit was. Alles is silwerskoon en gerieflik.
Hennie V - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hennie V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Alles is daar wat jy nodig het en baie netjies.
Het voorheen by De Stallen oornag en ag tariewe as waarde vir geld.
Johan B - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons is hartlik ontvang, het ons onmiddellik laat tuis voel.
De Stallen is puik geleë buite die harwar van die stad. Die omgewing is stil en veilig. Die eenheid is baie netjies met alles wat mens nodig het.
Jeanne L - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeanne L
Gesin met klein kinders
Lekker.
My seuntjie wou net terug huis toe gaan om in sy eie bed te gaan slapies, maar dit was "love at first site" toe hy die diere sien en vir mamma was dit toe sy die pragtige kamers sien. 'n Moet vir enige familie met woelige kinders.
Otto se Terugvoer
Goeiedag Jeanne,
Baie dankie vir die komplimente op die kamers, ons waardeer dit so baie. Ek is so bly julle het die rustige plaas atmosfeer hier by ons geniet het.
Ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
De Stallen Bestuur
De Stallen Guesthouse
Maartin P - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Maartin P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig en veilig.
Stil, veilig, so 'n plaasatmosfeer en mooi sonsondergang.
Aletta B - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Aletta B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Hoogtepunt van styl.
Stylvol, gemaklik, gerieflik, stil.
Deon S - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Deon S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik en gerieflik.
Baie lekker en gerieflik, met vriendelike personeel.
Deon S - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Deon S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lieflike tuiste, voel tuis daar.
Altyd skoon vriendelike diens en is privaat. Uit die stad maar tog ook naby.
Otto se Terugvoer
Dankie Deon, dit is altyd lekker om sulke wonderlike kliënte te hê en ons waardeer julle ondersteuning baie.
De Stallen Guesthouse
Elsa K - Aug 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsa K
Gesin met klein kinders
Ongelooflik!
Ons het lekker gekuier. Kan nie wag om weer daarheen te gaan nie. 10 uit 10 vir hulle!
Gaste wat na De Stallen Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |