Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Tijger Lodge

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannes Louw-rylaan 46, De Tijger, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Tijger Lodge bied B&B en is in die voorstad De Tijger, Kaapstad geleë. Hierdie lodge is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die noordelike voorstede.

Verblyf by De Tijger Lodge beskik oor 7 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word; toegerus met 100% Egiptiese katoenlinne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met volledige DStv-kyk, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien, waar aandete ook gereël kan word. Die lodge beskik ook oor 'n gastesitarea, 'n swembad en binne- en buitebraaigeriewe om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en pendeldienste kan gereël word.

De Tijger Lodge is naby 'n winkelsentrum met 'n kruidenierswinkel, 2 skoonheidsalonne, 'n wassery, 'n kroeg en 'n Engen-motorhuis. Die lodge is ook naby die N1-hoofweg, en 'n entjie se ry vanaf uitstekende gholfbane, Kaapstad middestad, mediese geriewe, en slegs 8,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir De Tijger Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hannes Louw-rylaan 46, De Tijger, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Tijger Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannes Louw-rylaan 46, De Tijger, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTc0NDAwLWFlYTItNDg1NS04NGEzLWEwODk5ODkzYTQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 46 Hannes Louw Drive De Tijger, Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.891461 18.591994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang