De Villiers Street Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Villiers Street Guest House is in Trichardt geleë en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Dié gastehuis bied verskeie en suite-kamers: enkelkamers, kamers met 2 enkelbeddens, asook 'n gesinskamer. Die kamers het driekwartbeddens, behalwe die gesinskamer wat driekwart- en enkelbeddens het. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en word daagliks skoongemaak.

De Villiers Street Guest House is 1 km vanaf die Highveld MediClinic, 8 km vanaf Secunda Mall, 10 km vanaf Graceland Hotel Casino and Country Club en 13 km vanaf Sasol.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Villiers Street Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R930 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za