LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Gastehuis in Mayville

De Vreugd   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Juanita V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie gerieflik. Ruim kamer en ruim badkamer. Skoon en netjies. Ideale oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Aangenaam. Verblyf was baie aangenaam, wel effens raserig met die kroeg in die omtrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erine H
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Home away from home. Amazing reception and so helpful during my 4-day stay! 2 blocks from Eugene Marais Hospital where I spent most of my time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie netjies, baie skoon, en die inklok was maklik. Kan Samantha se plek aanbeveel. Baie dankie vir jou fantastiese diens en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra K
1 nag
4.8
Sep 2026

Baie oulike plek met aircon. Kamer is op die perseel van 'n kroeg, dit het ons glad nie gepla nie en was ook nie raserig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie T
1 nag
4.8
Mei 2026

Bevredigend. Gemaklike akkommodasie naby aan hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christs S
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Baie gerieflik. Ideale plek as jou geliefde in Eugene Marais Hospitaal is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paula P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Netjiese skoon plekkie met lugversorging. Die restaurant is 'n groot pluspunt. Ons het baie lekker gebly die rukkies wat ons tuis was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
1 nag
4.0
Jul 2026

Gerieflik naby aan Life Eugene Marais Hospitaal. Dis nie die eerste keer dat ek daar oorslaap nie. Gewoonlik boek ek die Sondag in en vertrek die Maandag. Ek het die keer die Maandag ingeboek. Ten spyte van die harde musiek (ek is bewus die blyplek grens aan die restaurant), het ek lekker gebly. Dis naby aan my dokters (Eugene Marais Hospitaal).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alissa G
Kort verblyf
3.8
Aug 2026

Skoon, maar sal persoonlik nie weer bespreek. Alhoewel ek vroeër kon in-klok (wat altyd fantasties is), sal ek, persoonlik, nie weer hier bespreek nie. Hierdie kamer se ingang sit by die restaurant se kombuis agter deur (wat nerens op advertensie gewys word). Dis 'n nie-roker kamer, maar as jy na 'n ruk van buite af instap, ruik mens net rook. Die kamer self en beddegoed was egter skoon. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Verwag harde musiek tot die restaurant toe maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
De Vreugd
Beste Alissa, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer oor jou verblyf by De Vreugd te gee. Ons is bly om te hoor dat jy die kamer en badkamer skoon gevind het en dat jy ons gasvrou as vriendelik en behulpsaam ervaar het. Ons is jammer om te hoor dat die rookreuk en geraas vanaf die restaurant jou verblyf beïnvloed het. Alhoewel die kamer ’n nie-rookkamer is, neem ons jou terugvoer oor rook wat van buite af na die kamer deurkom, ernstig op en sal ons kyk hoe ons dit beter kan bestuur. Aangesien De Vreugd ook ’n restaurant en kroeg op die perseel het, kan die gesellige atmosfeer en musiek soms vanuit die verblyf hoorbaar wees. Ons neem egter jou terugvoer ter harte en sal kyk waar ons die ervaring vir ons oornaggaste verder kan verbeter. Dankie vir jou eerlike terugvoer. Vriendelike groete, De Vreugd

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

404 Fred Nicholson Street, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b147ac17594559c40f45a1416a0868299b4c35d55dc5be9473fc09f28e21b6559f4d8c6825881f4c66304a354b65a5609ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 404 Fred Nicholson Street Mayville 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.708592526151 28.197140663125

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang