2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 404 Fred Nicholson Street, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
De Vreugd is in Mayville, Pretoria, geleë en bied gemaklike akkommodasie vir sakereisigers en oornaggaste. Die eiendom is gerieflik geleë binne maklike bereik van winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede in die omliggende omgewing.
Die akkommodasie bestaan uit 'n ruim slaapkamer wat via trappe bereik kan word en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer bevat ook 'n TV met DStv, lugversorging en 'n alarmstelsel. Gratis WiFi word voorsien, terwyl 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar is vir gaste se gerief.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. De Vreugd Restaurant & Bar is op dieselfde perseel geleë, waar etes en drankies beskikbaar is. Sommige restaurantaktiwiteite kan gedurende bedryfsure vanaf die akkommodasie hoorbaar wees. Die kamer is rookvry.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2025 tot 30 Jan 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2025 tot 30 Jan 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Wat jy moet weet
- Slegs verblyf. Maaltye op versoek
Rook is nie in die kamer toegelaat nie. Nie meer as 2 gaste word in die kamer toegelaat nie, tensy anders gereël. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is trappe wat na die kameringang lei. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per gas bygevoeg word. Dit is nie by die prys ingesluit nie.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |