Randburg Akkommodasie by De Wildebeest Guest House | LekkeSlaap
+19

De Wildebeest Guest House

15 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blandford-weg 208, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Wildebeest Guest House is in die natuurlike omgewing van North Riding in Randburg geleë. Die gastehuis het die perfekte ligging en is steeds naby Sandton se sakekern. Daar is ook 'n koffiewinkel, Moerkoffie.

Die verblyf bestaan uit 9 ruim dubbelkamers met en suite-badkamers en hul eie ingange. Al die kamers het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier of 'n verwarmer.

Geriewe op die perseel sluit 'n volledige wasgoeddiens, faks- en e-posgeriewe, WiFi-wagwoord en veilige parkeerplek vir motors en sleepwaens in. Gaste kan die swembad benut en die lapa is ideaal vir 'n braai saans. Die gastehuis is deel van 'n voëlpark, so gaste kan hul verkykers saambring. Ons is ook trots daarop dat ons geelbekbosduiwe in ons tuin het.

Indien gaste vakansie wil hou met hul karavaan, het ons die perfekte halfweg-oorslaapplek. Gaste hoef nie uit te pak nie, daar is genoeg spasie en ’n nagwag om hul karavaan op te pas.

De Wildebeest Guest House het die ideale ligging naby Lanseria se lughawe, Proticket Dome, 'n konferensiesentrum, Olivedale-kliniek en plaaslike restaurante. Daar is ook kantoorparke in die omgewing - Kaya Sand, Meadowbrook is 1 km ver en Norlands, Waterford-kantoorpark is 3 km ver en Strijdompark is 4 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir De Wildebeest Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Blandford-weg 208, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
  • Gaste dink De Wildebeest Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blandford-weg 208, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzOTA5ZjAxLTZkYTctNGFkMS05MmVjLTc3MjMyNTA0ZmY3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 208 Blandford Road North Riding 2162 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.056691321436 27.96601742506
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za