Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wildt 4x4

Loerie-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kampeerplek beskik oor 12 staanplekke met kragpunte, braaigeriewe, 'n grondnet en 'n gemeenskaplike skemerkelkiedek. Daar is ook 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm water.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie kamptoerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hadida-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kampeerplek beskik oor 18 staanplekke met kragpunte, braaigeriewe, 'n grondnet en 'n gemeenskaplike skemerkelkiedek. Daar is ook 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm water en 'n swembad.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie kamptoerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffeltente
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié struktuurtente beskik oor 2 enkelbeddens met beddegoed. Die tente deel 'n lapa met kombuisgeriewe en 'n ablusieblok.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Tentkampverblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuis het 3 enkelbeddens, sowel as beddegoed, eetgerei, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en 'n wasbak, sowel as 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skilpad
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Skilpad is 'n ronde huis met 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed, sowel as beddegoed, basiese eetgerei, 'n yskas en 'n ketel. Die badkamer het 'n stort en toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Duiker-houthuis
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamer-eenheid het beddegoed, basiese eetgerei, 'n yskas en 'n gasketel. Daar is 'n buite-bamboesbadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid is in die bos geleë en die parkeerplek is 80 m van die eenheid. Dit is ideaal vir iemand wat na aan die natuur leef.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vishuis
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 11 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié plaashuis het slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n boma-area. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuis met 2 slaapkamers
Vanaf
Vanaf R2 640
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is beddegoed, basiese eetgerei, 'n yskas, 'n ketel, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. In die badkamer is daar 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie en 'n sitkamer met 'n stoep wat op die Magaliesberg uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hadida-kamp
Vanaf
Vanaf R5 760
per eenheid
Beskrywing

Die kamp beskik oor 'n kampeerplek vir tot 20 gaste, 'n swembad, lapa, boma met braaigeriewe, eetgerei, yskas en 'n gemeenskaplike ablusieblok.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie kamptoerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffelkamp
Vanaf
Vanaf R6 240
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Buffelkamp is vir privaat funksies en beskik oor 5 struktuurtente wat slaapplek vir 10 gaste het. Die kamp sluit 'n lapa met eetgerei, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, swembad, boma met braaigeriewe en 'n ablusieblok in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Tentkampverblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tentedorp
Vanaf
Vanaf R11 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tentedorp is ideaal vir funksies of geleenthede. Dit beskik oor 10 struktuurtente wat slaapplek vir 20 gaste het. Die kamp sluit ook beddegoed, eetgerei, 'n lapa met 'n kombuis en kroeg, 'n boma met braaigeriewe en sy eie swembad in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Tentkampverblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 194 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 56 Schietfontein, R513, Brits, 0251, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ8Xdkc6ucWyUu918LHjPd6pCPsoqXuJXKJwcW7vYGdOFMAbcWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Plot 56 Schietfontein R513 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.6695 27.946083333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem