LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Gastehuis in Centurion

De Windmolen

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sampie R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Peaceful. Very good place, looks brand new. Shower entrance a little small, other than that perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker. Baie lekker, dankie. Plekkie was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Cozy and comfortable. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer was vreeslik vriendelik en behulpsaam gewees. Die plekkie het alles wat jy nodig het! Baie stil en rustige omgewing en ook lekker naby aan restaurante om lekker te eet! Sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Excellent value for money. We had a lovely stay, the room was spacious with everything we needed and my son loved the upstairs bedroom. Gareth responded immediately when we needed assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa O
1 nag
5.0
Jul 2026

Pleasant, homely. Very comfortable, safe. Host was very attentive and accommodating to my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique L
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Fantasties, amper verslaap vir werk. Baie lekker, plekkie was lekker warm vir die winter, dik komberse, groot shower, Microwave en yskas met 'n ketel waar hulle klein stalletjie regtig vir koffie of tee maak. Water en melk in yskas word bedien. USB charger port aan elke kant van die bed met opsie vir Netflix kyk en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laenita D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Lekker, relaxing en luuks. Ja, ons het baie lekker gebly, die fasiliteite was uitstekend. Daar was 'n paar gerieflikhede missing, soos 'n asblik in die leefarea en dalk 'n kas vir kombuis goedjies, wat net uitgelê was op 'n netjiese kanttafel, want mens het nie genoeg spasie wanneer jy etes voorberei binne die kamer nie. Maar die ander fasiliteite was above and beyond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gareth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 3)
Bespreek

148 Bokmakierie Road, Roohuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b5528f868a76bd08f5db3488fb3f7baa2e5ab8d8ae9010264d1444b21d8e8223908be27de9abae19e8b46806e206102cdd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 148 Bokmakierie Road Roohuiskraal 0154 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.8853783 28.1556262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang