LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Gastehuis in Centurion

De Windmolen

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ronelle V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Baie gemaklike, skoon en ruim verblyf. Uitstekende ervaring! Ek het my verblyf baie geniet. Die gastehuis was skoon, netjies en baie gemaklik. Wat veral vir ons uitgestaan het, was die ruim kamers en leefareas. Ons was drie vroue wat saam gebly het, en ruimte kan soms 'n uitdaging wees, maar daar was meer as genoeg plek vir almal om gemaklik te voel. Die atmosfeer was aangenaam en alles was goed versorg. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel en sal graag weer daar tuisgaan. Baie dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Very friendly and accommodating people. Value for money. Very accommodating and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Skoon, modern, veilig. Baie lekker gebly, sal net 'n waaier of lugversorging aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Peaceful. Very good place, looks brand new. Shower entrance a little small, other than that perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker. Baie lekker, dankie. Plekkie was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Cozy and comfortable. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer was vreeslik vriendelik en behulpsaam gewees. Die plekkie het alles wat jy nodig het! Baie stil en rustige omgewing en ook lekker naby aan restaurante om lekker te eet! Sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Excellent value for money. We had a lovely stay, the room was spacious with everything we needed and my son loved the upstairs bedroom. Gareth responded immediately when we needed assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa O
1 nag
5.0
Jul 2026

Pleasant, homely. Very comfortable, safe. Host was very attentive and accommodating to my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique L
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Fantasties, amper verslaap vir werk. Baie lekker, plekkie was lekker warm vir die winter, dik komberse, groot shower, Microwave en yskas met 'n ketel waar hulle klein stalletjie regtig vir koffie of tee maak. Water en melk in yskas word bedien. USB charger port aan elke kant van die bed met opsie vir Netflix kyk en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf
4.8
Okt 2026

Ek sal wel aanbeveel dat hulle 'n lugversorger installeer, ook geen waaier voorsien. Ons het heel lekker gebly met ons kinders, vriendelik ontvang en was behulpsaam. Voorsien net asb. glasglase in kamers, in een kamer was daar geen. Winterbeddegoed asb. ook vervang met somerbeddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gareth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 3)
Bespreek

148 Bokmakierie Road, Roohuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b5528f868a76bd08f5db3488fb3f7baa2e5ab8d8ae9010264d1444b21d8e8223908be27de9abae19e8b46806e206102cdd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 148 Bokmakierie Road Roohuiskraal 0154 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.8853783 28.1556262
Soek in 'n groter streek