6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 24 is 'n helder selfsorgwoonstel op die pragtige De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en wat elk 2 enkelbeddens het. Twee van die badkamers het 'n bad en 'n stort, waar die derde badkamer net 'n stort het. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Die leefarea lei na 'n balkon wat 'n tafel met stoele en 'n ingeboude braai het.
Die De Zalze Gholflandgoed het 'n pragtige, gemeenskaplike swembad en 'n restaurant wat 'n rits maaltye, van seekos tot fynproewers-burgers, bedien. Die Camelot Spa Wellness Centre bied 'n verskeidenheid behandelinge aan gaste wat hulself wil pamperlang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
David Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Winelands Golf Lodges 24 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang