De Zevende Hemel Gastehuis
Beskrywing
De Zevende Hemel Gastehuis is in die rustige, klein dorpie Secunda geleë en bied gerieflike akkommodasie vir gaste wat Mpumalanga besoek. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis het 5 kamers wat goed ingerig is en oor 'n pragtige rots-swembad uitkyk. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n haardroër in.
Gaste kan hul dag begin met 'n smullekker Kontinentale ontbyt wat in hul kamers of in die ontspanne, gemeenskaplike sitarea voorgesit kan word. Gaste kan die dorp verken of gebruik maak van die swembad en lapa met 'n braai buite. Die perseel is veilig, volledig en elektries omhein met parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na De Zevende Hemel Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |