DeGerf
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Gerf Street, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
DeGerf bied gerieflike verblyf in 'n ruim eenheid geleë in Philadelphia, Wes-Kaap - 'n dorpie naby Durbanville - ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi. 'n Tafel en stoele is ook beskikbaar - perfek om 'n maaltyd te deel.
Geniet 'n braai onder die wingerde in jou privaat tuin, met komplimentêre hout voorsien. Jy kan selfs deur ons dorp se branduile besoek word terwyl jy na die sterverligte lug kyk.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Gerf Street, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Gerf Street, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang