Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Philadelphia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Philadelphia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Philadelphia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Philadelphia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Philadelphia Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Philadelphia

Philadelphia Guest Suite is in 'n stil keeromstraat in die dorpie, Philadelphia in die Wes-Kaap geleë. Dis perfek vir sakereisigers, of naweek- en oornagverblyf. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Philadelphia

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Zeestock Adventure Lodge is op 'n landgoed met 'n sekuriteitshek in Philadelphia, naby sowat 40 plase. Verblyf word gebied in 'n vierslaapkamer-lodge en 2 boskothuise. Kom geniet 'n ononderbroke uitsig oor die bos e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Rondekuil Estates is net 10 minute se ry vanaf Durbanville en 25 minute se ry van die hartjie van Kaapstad af. Die landgoed word omring deur golwende heuwels en dit bied asemrowende uitsigte op die Boland se berge e...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Sundowne Recreational Farm is op 'n 34 hektaar-plaas geleë waar jy rustig kan wegbreek van die stad se rumoer. Ons troeteldiervriendelike kamers het omheinde erwe sodat jou troeteldiere lekker buite kan baljaar as ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Philadelphia

15% af Winteraanbod!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Malmesbury, Wes-Kaap

The Barnard's Barnyard bied selfsorgverblyf, en is op 'n privaat plaas in Malmesbury geleë. Die eiendom bied 'n verskeidenheid doendinge. The Barnard's Barnyard beskik oor 3 kothuise wat elkeen slaapplek aan 4 gas...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury, Wes-Kaap

Tolkabos B&B - daar's geen beter plek om te rus en herlaai nie! Dié plaas is in die Groenrivier Private Landgoed in die hartjie van die Swartland geleë. Verwag 'n warm en verwelkomende plaasverblyf met Karel en J...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR695
R626
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Malmesbury, Wes-Kaap

50 Shades of Hay is 'n lieflike plaas op die Groenerivier-Landgoed sowat 45 km buite Kaapstad. Die plaas beskik oor gastekamers en 'n unieke funksie-venue, genaamd Stables. Daar is 7 en suite-gastekamers wat indivi...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Duynefontein, Wes-Kaap

Losperd Crescent Melkbosstrand is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in Duynefontein wat perfek is vir 'n groep of gesin van 8. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en dit deel die gebruik van 2 badkamers met 'n...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

4a Human Cresent is 'n selfsorghuis 1 km van die strand af in Duynefontein in Melkbosstrand. Dit is ideaal geleë om Kaapstad te besoek en die Weskus te verken. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid beskik oo...

33% af Aanbod!
VanafR475
R317
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Excellencia bied gehalte-oornagverblyf in Mikpunt, 'n klein voorstad van Durbanville. Die Durbanville-area spog met uitnemende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete. Dié gastehuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...