Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeKotzenhof

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir DeKotzenhof
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annabelle M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed to do some birding, was lovely. Our hosts were super friendly.

Our stay was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Annabelle,
Thank you for the lovely review.
We really enjoyed hosting you both and look forward to your next trip.
Kind regards,
Mark and Karen
DeKotzenhof

DeKotzenhof
Maria T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T
Saam met vriende

Netjiese gastehuis met 'n wonderlike gasvrou.

Karen en haar man het ons baie tuis laat voel. Ons het net oornag en ons het motorfietse gery. Ons het die heerlikste aandete daar geëet wat hulle voorberei het. Ons het hulle en die gastehuis baie geniet. Ek glo jy sal lekker bly as jy langer sou bly om veral voëls te gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Maria and friends,

It really was super meeting you all, and having so many laughs, despite the rain.

Glad you loved our Guesthouse, and highly rated your dinner we prepared for you.

We look forward to seeing you again, without your bikes when you come back birding for a few days.

Kind regards
Mark and Karen
DeKotzenhof

DeKotzenhof
Philip M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie weer nie.

Die WiFi is sterk en daar was warm water beskikbaar. Verder is ons kamer vir twee dae wat ons daar was, nie gediens nie. Hulle het die datums van ons aankoms en vertrek verkeerd gehad. Die gevolg was dat ons ontbyt die eerste oggend ook nie gereël was nie. Miskien moet ons die volgende keer 'n volgende'n ander plek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Phillip and Marie,
It is unfortunate that you feel this way, and have waited a month before letting us know, for us to be able to clear up the confusion. We certainly did not get the dates wrong regarding your stay but had been called away at short notice.
We did send you an email prior to your arrival stating this: "Unfortunately something has come up and we will not be able to meet you during your stay. Our house sitter Frank will see to you. Please can you let us know your estimated time of arrival, so we can let him know" We pride ourselves in being well-organized and did send you the house sitters' contact details, and vice versa, in case we could not be reached.
In this email it is also clearly stated: "6. Rooms are not serviced daily due to COVID-19. Please advise us if you would like staff to enter your room". You did not request for your room to be serviced, meaning, no staff entered your room, and yes, it was not cleaned on the day after your first sleep, but it was cleaned and sanitized on the day of your arrival, Most of our guests have been requesting no servicing, which is why servicing is currently only done by arrangement, potentially giving guests more peace of mind, but still giving the option for daily servicing.
You also booked for accommodation only and did not book for breakfast, which is booked as an extra on online booking systems, due to the commission payable on it. Should you have requested breakfast on either the first or both mornings we could have arranged something as we did for other guests who stayed over during the same period. For these guests, we paid our neighboring Guesthouse to serve the breakfast and even provided them with Mark's delicious homemade scones and muffins to be included in the brunch.
And finally, on a more pleasant note, we appreciate you giving us an excellent rating on security, and good ratings on location, customer service, and value for money. In addition, we are very happy that the Wi-Fi was nice and strong during your stay.
Perhaps you will now feel more unperturbed by grievances that you were feeling, and recall the better parts of your stay with us.

DeKotzenhof
Charmaine K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine K
Saam met vriende

Very pleasant stay - would be great to have a pool as it was very hot.

Hosts were super. A swimming pool would have been nice. A very hot area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Charmaine,
Thank you for your great review. We are glad your group enjoyed your short stay with us!
Regards
Mark & Karen

DeKotzenhof
Jolanda L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jolanda L
Besigheidsreis

Gerieflik.

Skoon en netjies. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Jolanda,
Thank you for your great review.
We thrilled you enjoyed our convenient location and hope to see you again soon when on business in the area.
Regards,
Mark and Karen
DeKotzenhof

DeKotzenhof
Elna M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Fabulous owners with beautiful guesthouse, going the extra mile!

Lovely rustic atmosphere, in which we had a safe and very comfortable stay. I can recommend, without hesitation, DeKotzenhof to anybody who is searching for a home away from home!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike eienaars met 'n pragtige gastehuis, gaan die ekstra myl!

Pragtige rustieke atmosfeer waarin ons 'n veilige en baie gemaklike verblyf gehad het. Ek kan, sonder om te huiwer, DeKotzenhof aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n huis weg van die huis af!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Dear Elna,

Thank you for your lovely review. We really enjoyed your short visit. We do our best to make all our guests feel special and comfortable in our beautiful guest house.

We look forward to your next visit!

Kind Regards,
Mark and Karen
DeKotzenhof

DeKotzenhof
Bartel S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bartel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Lekker geleë. Rustig. Baie aangenaam.

Kan vir enige iemand aanbeveel vir vakansie of besigheid. Baie rustig, netjies en gasvryheid is tops. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Many thanks for your lovely words about our Guesthouse as we try to make everyone's stay enjoyable and the willingness to return.

DeKotzenhof
Wilmarie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Ek sal enige tyd die akkommodasie aanbeveel. Die ontvangs was hartlik en geen moeite is ontsien nie. Die etes was uit die boonste rakke. Ek sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Many thanks for your kind words and the great comment about our meals, we are looking forward to your next visit,

DeKotzenhof
John O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, rustige nag se rus met heerlike ontbyt; elke oggend 'n ander gebak uit die oond.

Dit was baie spesiaal om my tasse te kon uitpak vir 'n langnaweek by DeKotzenhof in Wakkerstroom. Ek het so lekker gerus. Die kamer was pragtig, netjies, skoon, gerieflik en goed ingerig. Elke oggend kon ek nie wag om by die ontbyttafel te gaan aansit nie. Mark het ons elke oggend verras met 'n ander varsgebak uit die oond, en ons kon nie uitgeproe raak aan al die tuisgemaakte konfyte nie. Mark en Karen het uit hul pad uit gegaan om ons tuis en gemaklik te maak. Die gastehuis is eg aan Wakkerstroom, ek kan hul hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Goeiedag John en Jomien,

Ons waardeer dit dat jy die tyd neem om ons te gradeer, en vir jou fantastiese kommentaar! Ons het jou besoek baie geniet en uitsien na jou volgende besoek.

Mark en Karen

DeKotzenhof
Ciel D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met werklik aangename gasheer en gasvrou.

Ons eerste besoek aan Wakkerstroom, maar vir seker nie die laaste nie. Ons is goed en gulhartig ontvang en ingelig oor alles wat van belang is. Komplimente aan die gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Goeiedag Giel,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was wonderlik om jou te ontmoet.

Groete
Mark en Karen

DeKotzenhof
Jan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Vriendelike gashere, netjiese verblyf met 'n goeie ligging.

Lekker gekuier in 'n mooi opgknapte huis en heerlike ontbyt bedien deur die vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Goeiedag Jan,

Ons is bly jy het ons lieflike gastehuis en u ontbyt geniet het. Ons het ook geniet om meer uit te vind oor die geskiedenis van die dorp.

Groete
Mark en Karen

DeKotzenhof
Suzanne O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Suzanne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better places to stay in the area at less cost.

The place is not at all value for money. It's not very clean. I would not recommend this place at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Terry,
This is the first time someone has commented negatively on the cleanliness of our establishment. Unfortunately you did not bring anything to our attention at the time, so we could have attended to whatever was the exception, then and there.
Regards,
Mark and Karen

DeKotzenhof
Minnie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Minnie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis gevoel - vriendelike gashere - baie 'cosy'.

Alles was baie lekker - ek dink net die etes is overpriced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Goeiedag,

Ons is bly julle het die verblyf geniet!

Groete
Mark en Karen

DeKotzenhof
Anne R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mark and Karen are excellent hosts. Room very spacious. Breakfasts were delicious. We also enjoyed a great dinner. The establishment is very centrally located, you are able to walk everywhere.

Wakkerstroom is a quaint little town. People are very friendly. A visit to the alpaca farm is worthwhile. The Owl and Hare establishment serves great craft beer and delicious meals. Watch the rugby at the Mucky Duck, they have a big screen! Serves good food too. The Garret is an excellent restaurant - food amazing. All in all had an awesome experience in Wakkerstroom, forgot to mention GREAT for birders.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mark en Karen is uitstekende gashere. Kamer is ruim. Ontbyt was heerlik. Ons het 'n lekker aandete ook gehad. Die instansie is baie sentraal geleë, mens kan oral heen stap.

Wakkerstoom is 'n bekoorlike dorpie. Mense is baie vriendelik. 'n Besoek aan die alpaca-plaas is die moeite werd. The Owl and Hare bedien heerlike boetiekbier en maaltye. Kyk die rugby by Mucky Duck, hulle het 'n grootskerm. Bedien ook lekker kos. The Garret is 'n uitstekende restaurant met fantastiese kos. Het 'n ongelooflike ervaring in Wakkerstroom gehaad, vergeet om te noem dat dit wonderlike area vir voëlkyk is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Good day Anne,

Thank you for the lovely comments about our rooms, restaurant and our village. We look forward to seeing you again in Wakkerstroom!

Regards
Mark and Karen

DeKotzenhof
Fanie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mark en Karen uitstekende gashere. Heerlik gebly en lekker geëet. Mark is 'n uitstekende kok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Goeiedag Fanie,

Dankie vir die goeie resensie. Bly jy het ons gasvryheid, u verblyf en Mark se kookkuns geniet!

Groete
Mark en Karen

DeKotzenhof
Anni O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni O
Enkelreisiger

Bederf.

Het aandete geëet en dit was heerlik - kamer was baie ruim - mense het uit hul pad gegaan om alles lekker te maak. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Goeiedag Leon,

Ons geniet dit om ons gaste te bederf. Gelukkig om te hoor dat jy jou aandete soveel geniet het en dat jy ons onderneming so goeie waarde vir geld gevind het. Ons waardeer dit dat jy ons vra om voorsiening te maak vir jou Ouma se verjaarsdag by die aftree-sentrum.

Vriendelike groete
Mark en Karen

DeKotzenhof
Annetjie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gashere, tog word privaatheid gerespekteer.

Pragtige verblyfkamer vir 4. Heerlike groot ontbyt. Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan. Baie goed geleë in die hartjie van Wakkerstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Yolandi,
Many thanks for the great review on DeKotzenhof and we look forward to welcoming you back on your next visit to Wakkerstroom,
Mark & Karen

DeKotzenhof
Louwtjie E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Martin en Karen is 'n wen span, die ontbyt is baie goed en die aandete werklik voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Thank you Louwtjie,
We look forward to hosting you again soon.

DeKotzenhof
Ria U - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is hartlik ontvang deur Mark en Karen. Pragtige verblyf en ons kan sekerlik die ontbyt aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Thank you Ria, for recommending the breakfast. We do try to add many of those extra little touches in the rooms that are not the usual.

DeKotzenhof
Talita D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom vir seker weer!

Mark en Karen is die perfekte gasheer en gasvrou en het ons meer as welkom laat voel. Die mooi kamer en badkamer het in ons behoeftes voorsien. Aandete was keurig met fillet steak perfek voorberei. Dit is binne loopafstand van alles en hoewel dit aan die hoofstraat geleë is, pla die verkeer glad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Talita,
We really appreciate your glowing praise and we are glad that you enjoyed your room as well as the meals.
We look forward to seeing you again soon.

DeKotzenhof
Jan W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons was regtig beïndruk met die pragtige verblyf! Alhoewel dit in Wakkerstroom se hoofstraat is, was daar hoegenaamd geen hindernis van verkeer nie. Ontbyte was uit die boonste rakke: keurig en met gasvryheid bedien. Heerlike kospakkies gekry vir ons dae van voëlkyk in hierdie pragtige omgewing. Volgende keer kom ons ook saans eet, want ons het gehoor dis fantasties! En bly ons beslis langer daar by julle. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

Hi Jan & Jokie,
Many thanks for the great review and looking forward to hosting you again soon,

Mark & Karen DeKotzenhof

DeKotzenhof
Rupert R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert R
Saam met vriende

Aangenaam!

Vriendelike diens. Aangename plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeKotzenhof se terugvoer

En aangename gaste.

DeKotzenhof
Elma B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid was puik. Kamer was baie mooi skoon en netjies.

Die verblyf was lekker, maar dis nogal lawaaierig omdat dit in die hoofstraat is. Die ontbyt was baie lekker en die gasvryheid puik. Ek voel DStv ontbreek. Daar is nie veel om saans te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ondervinding.

Het dit baie geniet om hier oor te bly. Mark en Karen is fantastiese gasheer en gasvrou. Die kamer is pragtig, die kos heerlik en die diens perfek. Definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrica V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was hartlik en vriendelik ontvang.

Mark en Karen het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Kamers was baie netjies en die kos heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck 158, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6220c8d04b667c75c520320c40a473da3cedd3269ed76eff559b7be895116789a9b90b91f1b427ae00d776f4770004138c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 158 van Riebeeck Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.356626817364 30.141353309155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem