Del Su Me 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Del Su Me 1 is ’n woonstel in ’n sekuriteitskompleks in Margate, ’n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus. Die dorp is die ideale plek aan die Suidkus om die strande en kuslyn van KwaZulu-Natal te verken. Dié area is bekend vir pragtige strande, natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat.

Die drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en lei na die balkon. Die ander 2 slaapkamers het dubbelbeddens en stapelbeddens vir 2 kinders. Die eerste badkamer het ’n stort en die tweede een het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het ’n TV en lei na 'n privaat balkon. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Margate bied van die beste snorkel- en duikgeleenthede in die land en daar is ook 'n verskeidenheid marine-lewe. Ander doendinge in die area sluit branderplankry, seiljag, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Del Su Me 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Del Su Me 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za