Margate Beach Akkommodasie by Del Su Me Unit A | LekkeSlaap
+15

Del Su Me Unit A

Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan, Del Su Me, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Del Su Me Unit A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die Del Su Me-sekuriteitskompleks in Margate. Die kompleks is langs die strandmeer geleë wat in Margate se hoofstrand invloei. Gaste kan die gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon geniet.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n toonbank.

Daar is lugversorging en plafonwaaiers in die leefarea en in die slaapkamers. Die leefarea het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en die woonstel het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kompleks het nie 'n hysbak nie.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe waar gaste kan kuier. Die ligging is naby Margate se hoofstrand, restaurante, vermaaklikheidsgeriewe en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Del Su Me Unit A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lagoon-rylaan, Del Su Me, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan, Del Su Me, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6lLxPwB5Zdax2oQp1QBbfhr3RgD6AE6L6ZpHK1yiGZlhRqKUpi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) Lagoon Drive Del Su Me 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.858220899515 30.37259075159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za