LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Delagoa Dullstroom Cottage | LekkeSlaap
+7

Delagoa Dullstroom Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R2 665 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Delagoa Dullstroom Cottage bied gerieflike verblyf in Critchley Common Complex, 'n sekuriteitskompleks in Dullstroom. Dié duplekskothuis het 3 slaapkamers wat op die boonste en onderste verdieping geleë is.

Die hoofslaapkamer is op die onderste vloer en het 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n TV met volledige DStv. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en verwarmers word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware vir 5 gaste, en koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar. Verder is daar 'n eetkamertafel en 'n oopplan-sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv (volledige pakket) en 'n kaggel (hout word voorsien).

Gaste het toegang tot 'n skaduryke tuin met 'n Weber en onderdakparkeerplek vir 1 motor. Die eendedam in dié veilige kompleks is net 1 minuut se stap vanaf die kothuis en skep die regte atmosfeer vir gaste wat smag na rus en vrede. Moenie vergeet om die natuurreservate in die omgewing te besoek nie en pak jou visstok in, want die riviere wemel van die vis!

Slaapplek

’n Bespreking by Delagoa Dullstroom Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir Delagoa Dullstroom Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Delagoa Dullstroom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 665
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 665
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTcxYThiLWU4ZDgtNDk0Yi05NWM2LTEwOTBkNWIxODVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 665  per nag (vir 5 persone) 56 5 1 5 Teding van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.417031108227 30.110172629356
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!