Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delagoa Dullstroom Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 76 resensies vir Delagoa Dullstroom Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bres D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bres D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was besonders.

Delagoa Dullstroom Cottage is beslis 'n juweel, skoon, netjies, elke behoefte word voorsien. Ons sal beslis terugkom. Die grootste pluspunt was dat ons kon stap na al die aantreklikhede in die dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plek wat goed geleë is met veilige parkering.

Baie lekker en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Fantasties! Vir lekker slaap en bly is dié die regte plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met vriende

Pragtig en baie gerieflik.

Baie lekker gekuier. Uitstaande plekkie. Sal dit weer gebruik. Ek is mal oor die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens D
Saam met vriende

Stil en rustig, ideaal vir 'n vinnige wegbreek.

Baie netjiese plek binne 'n rustige en veilige omgewing, naby alle winkels wat dit maklik en gerieflik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Goed toegerus!

Die huisie is goed ingerig en goed geleë. Veilig en naby verskeie restaurante. Die kaggel het gehelp om die koue Dullstroom-aande warm te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anoet D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoet D

Uitstekende ligging.

Baie netjies, skoon, veilig en 2 sakke hout vir die kaggel om die koue uit te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gunsteling wegbreekdorp.

Heerlik gebly by Delagoa Dullstroom Cottage binne loopafstand van alles. Pragtige skoon, huislike kothuis met alles wat jy nodig het en dit is veilig binne 'n sekuriteitskompleks. Sal dit vir seker aanbeveel. Die enigste negatief vir ons is die feit dat hul nie kinders onder 13 toelaat nie, sou graag in toekoms ook ons familie wou saam neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, dit was 'n wonderlike, rustige, goed toegeruste cottage.

Hazel baie dankie vir jou vriendelikheid, baie dankie vir al die ekstras wat in Delogoa Cottage was. Wat 'n wonderlike ervaring, van die eende dam tot die kleintste detail was opreg waardeer! Vir ons was dit 5 ster! Ons sal beslis julle weer sien. Die TV wat nog werk, al is daar loadshedding, word ook waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meg K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg K
Gesin met tieners

Brilliant, I highly recommend this little gem.

The extra little touches in Delagoa are very thoughtful. Plenty of towels, complementary drinking water, great bath/shower pressure and loadshedding-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolph S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Het al voorheen daar gebly. Weereens 'n pragtige en skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met vriende

We really enjoyed our stay! Great location, quiet and safe and in perfect walking distance to restaurants!

Thanks for organizing extra wood and firelighters. WiFi would have been nice to have!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mardine K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mardine K
Saam met vriende

Pragtige kothuis in 'n sentrale en veilige kompleks.

Die sentraal geleë kothuis is ruim en goed toegerus met 'n heerlike private tuintjie om in uit te span. Luukse bederfies soos koffiepods vir die Nespresso, heerlike beskuit en koekies asook vuurmaakhout word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charme S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charme S
Gesin met klein kinders

Was rustig.

Baie geniet met reënweer voor die kaggel. Naby aan alles Pragtige plekkie. Goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Enkelreisiger

Ek kon rustig en ongesteurd die naweek deurbring.

Ek het my tyd hier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location.

Lovely place to stay and excellent location. Cottage had everything that you would need. Would have liked to have been advised beforehand that the tap water is not fit fot human consumption.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

We loved the cottage. It was safe and conveniently located to town.

Loved the gardens and flowers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter Douglas D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter Douglas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne wekbreeknaweek.

Veilige en gerieflike verblyf binne stapafstand van die hoofaantreklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Mooiste plek.

Die eienaars van Delagoa het regtig baie moeite gedoen met die kothuis. Dit is pragtig ingerig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige wegbreeknaweek.

Delagoa Cottages is die beste! Sal nêrens anders in Dullstroom bespreek in die toekoms. Skoon, netjies, goed geleë, pragtige omgewing. Heerlike braaiplek en mooi private tuin. Dalk net 'n gasstofie verskaf vir kragonderbrekings dat mens darem 'n koffietjie kan maak in so 'n geval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n heerlike netjiese blyplek met bederf verrassings.

Delagoa Cottage is 'n heerlike netjiese blyplek. Die kamers en badkamers is luuks met baie klein detail wat mens se verblyf so lekker maak. Heerlikste beddens sorg vir 'n goeie nagrus. Die sitarea se meubels is baie gerieflik en die mooi tuintjie buite met suikerbekkies het gesorg dat ons heerlik op die stoep gekuier het. Ons sal beslis terug wees. Dankie Hazel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en rustig.

Ruim en gerieflike verblyf. Binne stapafstand van alle aktiwiteite in Dullstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir pragtige plekkie. Alles wat jy benodig is daar. Loopafstand van alles.

Pragtige plekkie vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste blyplek in Dullstroom.

Nog nooit 'n lekkerder blyplek in Dullstroom gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

Dit is die heerlikste plekkie, so mooi en baie rustig.

Sal hierdie plekkie vir seker aanbeveel, alles is baie netjies en skoon en naby alles. Baie veilig en mooiste tuine. Personeel baie vriendelik en alles in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L
Saam met vriende

Exceptional.

Our stay at this cottage far exceeded our expectations, the small luxuries and attention to detail were excellent. Will most definitely recommend this to anyone travelling to Dullstroom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitsonderlik.

Ons verblyf in hierdie kothuis het ons verwagtinge oortref, die klein luukshede en aandag aan detail was uitstekend. Sal dit beslis aanbeveel vir almal wat Dullstroom toe reis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amity Investment Solutions A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amity Investment Solutions A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweek-verblyf!

Dankie eerstens aan Hazel wat ons geakkommodeer het met ons laat aankoms. Op pad Dullstroom toe was daar 'n groot ongeluk wat ons 'n halfuur teruggesit het en sy het ons steeds baie vriendelik ontvang. Die plek is op 'n baie mooi estate geleë en voel mens dus baie veilig. Die eenheid is ook mooi versier met pragtige kunswerk en klein details. Nespresso-koffie en lekker beskuit het ons ingewag en gebottelde water word verskaf. Daar is niks wat kortkom in die eenheid nie en dit was netjies en skoon en baie ruim. Die tuine is pragtig en die ligging perfek. Ook geen bekommernis oor die pad soontoe nie-, vanaf Belfast is die pad mooi oorgedoen en ry mens goed. Die eenheid is loopafstand van alles in die dorp en ons het nie een keer ons kar eens gebruik nie. Regtig 'n pragtige en lekker plek! Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

Very clean, very well appointed. A must to stay. Will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Baie skoon en goed toegerus. Moet daar bly. Sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale, luukse bederf.

Romantiese wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S
Enkelreisiger

Great accommodation in Dullstroom.

I had a wonderful stay at Delagoa. The cottage is very well-appointed with detail paid to little things. It was clean, safe, one block from restaurants, good value for money and surprisingly quiet. On top of it all Hazel was a fantastic host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santjie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie D
Saam met vriende

Gerieflik en goed toegerus.

Heerlike blyplek, stapafstand van Dullstroom aantrekkinge. Baie goed toegerus met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met vriende

Pragtige skoon huisie! Sal weer daar bespreek.

Dit was heerlik om daar te bly, dit is skoon en baie smaakvol gemeubileerd. Baie aandag aan fyn detail om dit vir die besoeker gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sienie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitleg van die cottage is baie oulik en daar was alle geriewe wat mens nodig het.

Delagoa Cottage is mooi en veilig. Die badkamers is netjies en skoon en die kamers goed gemeubileer. Daar is lieflike kunswerke teen die muur in die hoofslaapkamer en Mei is 'n wonderlike tyd om Dullstroom te besoek want dis nog nie te koud nie. Die atmosfeer in die cottage is baie cosy en die DStv het gehelp om die koue aande om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi netjies, baie goed toegerus en baie skoon.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier in julle cottage. Sien julle sommer gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W

Fabulous place to stay.

Spotlessly clean and has everything one would need. Loved staying there and wish our stay was longer. Just having tea, coffee, milk and some rusks all provided was super. Would recommend for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Watter uitstekende selfsorg-eenheid is dit nie! Ek wil amper so ver gaan om te sê: onverbeterlik. Dullstroom is ongelukkig nie op my normale roetes nie, maar sou die geleentheid dit enigsins weer voordoen, sal Delagoa Dullstroom Cottage beslis by my reisplan ingesluit wees. Ongetwyfeld een van die twee topselfsorg-plekke wat ons ooit gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Gesin met tieners

Ons het baie lekker daar gebly.

Die personeel was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die cottage is skoon, netjies en goed toegerus. Ek het egter 'n spieel met goeie beligting in die kamer gemis. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kothuis, goed geleë en wonderlike ondersteuning deur Hazel.

Mooi gemeubileer met unieke kunstige stukkke met warm kothuis-atmosfeer. Kothuis is goed onderhou en toegerus. Elektriese komberse, verwarmers en die beskikbaarheid van japonne skerm teen koue dae/nagte. Extras soos pantoffels en muskiet-afweerders is 'n verrassing. Gerieflikhede verskaf soos bottel water, koffie, tee, melk, suiker, skottlegoedopwasser en basiese badkamerprodukte dra by tot minder inpak en voorafbeplaaning vir 'n vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek.

Ons het baie lekker gebly. Dis rustig en netjies en in 'n baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf met als wat jy nodig het.

Ons het die verblyf daar baie geniet. Die eenheid is ingerig met als wat mens kan nodig hê. Dit was baie netjies en stylvol. Sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie N
Besigheidsreis

Elegant en baie gerieflik, het koue wintersdag heerlik afgesluit.

Ons was bietjie laat omdat ons verdwaal het op pad Dullstroom toe. Die personeel het ons vriendelik geakkommodeer en ons na ons blyplek geneem. Daar was koffie en versnapperings om die honger te stil tot ons gaan eet. Ons het in die dorp gaan eet by seker een van die beste restaurante en die kos was baie goed, maar die pryse bietjie baie opgeblaas. Terug by die cottage het ons vuur gemaak in die kaggel en het rustig terugsit en die dag se gebeure bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein juweel in Dullstroom.

Delagoa Dullstroom Cottage voorsien alles wat jy moontlik kan benodig, plus nog 'n paar ekstra bederfies. Ek sal definitief weer hierheen terugkeer met 'n volgende besoek aan Dullstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Baie lekker plekkie en ek sal definitief weer hier bly. Goed toegerus met als wat jy mag nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Pragtige huisie sentraal in Dullstroom, skoon, heerlike beddens en beddegoed en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Delagoa Dullstroom Cottage is 'n pragtige huisie in die hartjie van Dullstroom. Kamers en badkamers is modern oorgedoen met heerlike beddens en goeie linne. Onverwagte ekstras soos pantoffels, kamerjasse, handdoekverwarmers ens. het dit soos 'n luukse gastehuis laat voel. Badkamers ook mooi, oop en modern met goeie kwaliteit handdoeke. Alles was skoon en netjies met ons aankoms en die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ek kan dit enige tyd aanbeveel, en is self van plan om in die vervolg elke keer Delagoa Cottage te huur as ons Dullstroom toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise D
Saam met vriende

Perfek geleë, pragtige huis.

Hierdie is die perfekte plek as jy na iets in die hartjie van Dullstroom soek. Dullstroom se hoofstraat is stapafstand, maar tog is hierdie in 'n stil area. Baie mooi, ruim huis. Die kamers is lekker groot en die huisie het alles wat jy moontlik kan nodig hê vir 'n naweek weg. Die gashere is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Puik.

Alles was 120%. Sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

A well equipped, secure and peaceful cottage.

It was a pleasant surprise to find 3 bedrooms with 3 beds and enough towels. The cottage had everything we needed and more. The cottage was clean and functionally furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet & Erica B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet & Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem in Dullstroom.

Fantastic, clean, well appointed and homely. Our place of choice for future visits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S
Gesin met klein kinders

A beautiful cosy place to relax when you are really tired and just want peace and quietness!

The place is very central located and beautifully furnished. Loved to stay there and very comfortable and safe. Love the artwork in the place and the layout of the house. Can recommend to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannaline R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannaline R

Heerlik gekuier en 'n lekker stil omgewing. Alles is pragtig en veilig en sal beslis weer 'n draai maak.

Heerlik gekuier en 'n lekker stil omgewing. Die huisie is baie mooi binne met 'n heerlike privaat stoep en tuin. Alles is pragtig en veilig en sal beslis weer 'n draai maak. Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Die verblyf was baie rustig en netjies. Dis 'n veilige omgewing. Daar word baie moeite gedoen soos onder andere die koffiemasjien, drinkwater en kaggelhout. Ons sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Goed toegerus, naby alles, veilig, skoon en netjies. Het niks negatief ervaar nie. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation!

We have stayed at this cottage twice previously but as it sleeps 5 we were 2 couples so was thrilled to find the opportunity to still rent this venue for 1 couple at a short notice booking. Very comfortable and well appointed venue. Attention to detail and guest comfort will ensure that this is our first choice venue when in Dullies for a short stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is goed geleë en baie baie netjies.

Die huisie is goed versorg en op 'n baie goeie plek geleë. Ek sal dit definitief weer aanbeveel vir mense. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf.

Die verblyf was besonders aangenaam en werklik goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke M
Saam met vriende

Netjiese en goed toegeruste verblyf!

Internettoegang mag dalk oorweeg word vra die tieners! Lekker gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ons het twee nagte daar geslaap. Ek reis heelwat en kan noem dat ons verblyf in Delagoa net 'n plesier was. Dit was so lekker om in 'n gastehuis tuis te gaan waar die toebehore en geriewe nie die tipiese "cheapline" is nie. Skoon en netjies. heerlike stort, goeie waterdruk, lekker bed en kussings, genoeg ruimte binne en buite vir 4 grootmense, onderdakparkering, goeie veiligheid en 'n hartlike verwelkoming in 'n besonder mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou huis af.

Dit was 'n heerlike wegbreek gewees om net te rus en die dorpie te geniet. Die stilte en privaatheid was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Gesin met tieners

Daar is aan alles gedink en baie netjies en skoon.

Het die kaggel en rustige omgewing baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Netty G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netty G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Alles was fantasties, het geen ander woorde nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph B
Saam met vriende

Gemaklik en uitstekend!

Baie lekker gebly met professionele ontvangs en pragtige kamers en geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Gesin met tieners

Baie gerieflik en skoon.

Het baie lekker gebly. Die huisie was baie goed uitgerig en die ligging was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met vriende

Heerlik, rustig, pragtige ouwêreldse, moderne, meer as goed toegeruste verblyf.

Beste plek om batterye te herlaai. Die Nespresso-koffiemasjien was ook 'n hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik plek.

Delagoa Dullstroom Cottage was wonderlik. Ons kon nie vir meer gevra het nie, alles was perfek! Ons het al klaar weer geboek vir later die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lume S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lume S
Saam met vriende

Baie rustige verblyf.

Baie rustige kothuis met 'n aangename atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M

Goed toegeruste en luukse wooneenheid, rustige omgewing en pragtige tuin.

Baie lekker gebly, rustige omgewing met eende en dammetjies was 'n lafenis vir ons stadsmense. Die wooneenheid is pragtig gemeubileer, baie luuks, die beddens en linne eerste klas asook die bederf met pantoffels en japon was verrassend. Die kombuis was goed toegerus met alle kombuis gerei asook koffie, tee, suiker en water. Die tuin met plante en bome was so rustig en mooi om te sit en luister na voëls. Heerlik gebly, regtig aantebeveel. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozwa S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozwa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gesellige plekkie, goed geleë, kan dorp toe loop. Detail t.o.v. sepies, water in yskas ens. in cottage is wonderlik, ook dammetjie naby vir piekniek.

Wat 'n oulike plekkie! Diens was goed, dankie Hazel! Detail t.o.v. sepies, koffie, hout met vuuraanstekers was regtig wonderlik! Naby dorp geleë, loopafstand, maar baie rustig. Sal weer daar bly en nie eers 'n ander plek aanlyn soek nie. Oulike kaggel en baie romanties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus W
Saam met vriende

Fantasties! Sal my verseker weer sien.

Asemrowende belewenis! Spyt ek het een dag verloor omdat ek laat was. Sal verseker my vriende en familie aanbeveel om gebruik te maak van Delagoa Dullstroom Cottage. Waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Dit was 'n fantastiese verrassing. Kon nie vir beter en geriefliker gevra het nie. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zinta G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief wil teruggaan!

'n Rustige kothuis in Dullstroom na aan al die winkels en restaurante met 'n pragtige tuin. Die kamer was silwerskoon en die bed het 'n lekker vere-duvet. Die badkamer het 'n groot bad, 'n lekker stort en handdoekverwarmers. Ons het oorgebly vir 'n troue en het ongelukkig nie tyd gehad om die kaggel aan te steek nie, maar sal definitief terug wil gaan om 'n naweek net lekker te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, baie netjies.

Mooi huisie, baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus E

Fantastiese plekkie en baie sentraal.

'n Baie netjiese, goed bestuurde kompleks. Pragtige klip-kompleks met goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izalda V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izalda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, ons het dit baie baie geniet.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Dit laat jou soos koninklikes voel. Pragtige plek rustig, skoon baie netjies. Naby eetplekke kan sommer soontoe stap. Ek dink dit gaan jaarlikse instelling word om vir `n naweek daarheen weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontspannend.

Dit was die lekkerste, ontspannendste ervaring in Dullstroom. Pragtige huisie, volledig toegerus en baie netjies. Ons sal verseker weer van Delagoa gebruik maak. Waarde vir geld verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring!

Dis 'n rustige plek. Dis netjies en skoon en uiters gerieflik met eklekties/modern/Afrika-dekor en 'n pragtige tuin. Ons sal definitief weer daar wil bly. Eintlik het ons ons harte daar verloor en verlang terug na die plek. Ek moet egter byvoeg dat die twee damme oop en toeganklik is en wil daarom versoek dat hulle waarsku dat die verblyf onveilig is vir kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Sal dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTcxYThiLWU4ZDgtNDk0Yi05NWM2LTEwOTBkNWIxODVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 5 mense 76 5 1 5 Teding van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417031108227 30.110172629356
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem