Delwer's Rest
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delverstraat 77, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Delwer's Rest is in die hartjie van die lewendige dorp Parys in die Vrystaat en beskik oor 2 vebrlyf-opsies.
The Delwer's Rest Gastehuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bed. Die ander 4 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea. Die huis word omring deur 'n ruim grasperk met 'n swembad en braaigeriewe.
Die Econoflat is 'n selfsorgwoonstel en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die slaapbank is ideaal vir 'n kind.
Die eiendom is omhein met 'n veilige hek. Veilige onderdakparkeerplek, sowel as parkeerplek vir voertuie met sleepwaens, is beskikbaar. Daar is oornagparkeerplek vir 2 karavane.
Delwer's Rest is geleë vir maklike toegang tot alle doendinge in en rondom Parys. Doendinge in die omgewing sluit die Afridome, kunsgalerye, restaurante, Vredefortkoepel, riviervlotvaart op die Vaalrivier, valskermspring en ziplining in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Delverstraat 77, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Delwer's Rest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delverstraat 77, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom