15 gaste
4 slaapkamers
10 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Demper Street, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dempers is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van Onrus, Hermanus. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin, korporatiewe byeenkomste of 'n groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Verblyf word vir 15 gaste in die tweeslaapkamerhoofhuis en 'n anneks wat deur 'n binnehof aan die hoofhuis verbind word, aangebied. Die slaapkamers in die hoofhuis het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste in die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die anneks het 'n slaaparea met 4 stapelbeddens en dit lei na 'n aparte kamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer in die anneks het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n kisvrieskas in die anneks. Die hoofhuis se leefarea het 'n TV met DStv en die anneks se leefarea het oorgenoeg sitplek vir gaste.
Die eiendom spog met 'n groot braai-area op die onderdakstoep en 'n vuurput waar gaste lekker kan kuier. Gaste kan by die buitestort afspoel na 'n dag op die strand.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is vir 3 voertuie agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 33 Demper Street, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Dempers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Demper Street, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang