+33
Selfsorg in Klein-Karoo

Deo Volente

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Moerasrivier Farm, Portion 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ontsnap aan die stad en ontspan in hierdie bekoorlike, nuut opgeknapte, sonkrag-aangedrewe plattelandse kothuis, geleë op die R328 tussen Oudtshoorn en Mosselbaai. Dit is slegs 20 minute vanaf Oudtshoorn en 50 minute vanaf Hartenbos, en bied 'n rustige toevlugsoord met maklike toegang tot nabygeleë besienswaardighede.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer bied gemaklike sitplek vir ontspanning.

Buite kan gaste 'n heerlike braai in die natuur geniet. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige onderdakparkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Moerasrivier Farm, Portion 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Moerasrivier Farm, Portion 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2285ea5fba9e3584103bcbf81758b7f208247a80290316a70bf351d574b31c64c1c409a7a2ecfb334548fb2cdbb25177c22e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) Moerasrivier Farm Portion 12 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.805085802987 22.04639345806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang