Designer Studio in Trendy Part of City Centre
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Barracks, Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 741 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Designer Studio bied gemaklike verblyf in die lewendige Kaapstad en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die unieke woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n muurgemonteerde TV en 'n aangewese werkruimte. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Greenmarket Square en die Iziko Bo-Kaap binne loopafstand, terwyl Mouille Point-strand 2.8 km weg is en Green Point-vuurtoring 3.1 km weg is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- The Barracks, Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Barracks, Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang