LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Destiny4u Retreat | LekkeSlaap
+36

Destiny4u Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Svea-laan 81, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag(plek vir 10)

Beskrywing

Destiny4u Retreat is 'n ruim vakansiehuis met slaapplek vir 10 in Uvongo, Margate.

Hierdie selfsorghuis is ideaal vir 'n groep vriende of familie en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea met 'n TV met volle DStv premium, 'n binnebraai- en kuierkamer, 'n groot stoep en 'n privaat swembad. Al die kamers en die stoep het pragtige uitsigte oor die see.

Hierdie vakansiehuis is op 'n uitstekende plek naby verskeie blouvlagstrande geleë. Dit is net 1,4 km van Manaba-strand, 1,5 km vanaf Uvongo se hoofstrand en 2,7 km van Margate se hoofstrand af. Gaste kan ook 123 m na 'n klein nabygeleë strand met rotspoele stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Destiny4u Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Destiny4u Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Svea-laan 81, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Destiny4u Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Svea-laan 81, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58cc95b3ffe837f9688238bda7109041929b0415faa460fdf6055090a0785d9752f3195116d00e5678b6a77db7d4e960bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag(plek vir 10) 2 5 1 5 81 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.846706709262 30.388588607311
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!