+8

DeTuin Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 De Tuin Crescent, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DeTuin Accommodation is 'n lieflike enkelwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in De Tuin, Brackenfell. Dit kan die ideale opsie wees vir sakereisigers of vir gaste wat naby Cape Gate Mediclinic moet wees.

Hierdie oopplan-woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is baie kasruimte vir gaste se bagasie, asook 'n koffiestasie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste.

Veilige parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Die verblyf is naby groot winkels, skole, banke en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ryan K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker, goeie diens en skoon verblyf. Dit was absoluut 'n fantastiese verblyf, sien uit om weer te oorweeg. Dankie weereens.
Nov 2025
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Sakereis, Kaap altyd 'n wonderlike plek om te besoek. Altyd lekker en gemaklik met meer as wat nodig is en lekker privaat.
Nov 2025
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Sakereis na die Weskaap. Altyd lekker om daar te bly, baie goed geleë en stil omgewing.
Okt 2025
Maryna V
5.0
Stunning place - Highly recommend. I had a wonderful stay! The accommodation was clean, comfortable, and exactly as described. The host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat nodig is vir 'n lekker naweek. Lekker gebly soos altyd. Baie dankie.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 79 De Tuin Crescent, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink DeTuin Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 De Tuin Crescent, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0054b4faf49069e7cec2bf088ce213335b6d4096d6fcad589fe840bb1484a3b86c79ee2483f16ba07a8aea0fb6b271071c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 79 De Tuin Crescent De Tuin 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.858527048697 18.692502559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang