Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dewou

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelfontein 369 KR, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dewou is in die hartjie van die bosveld geleë, op die plaas Nooitgedacht, net 20 km van Nylstroom af in die Waterberg-distrik.

Verblyf by Dewou Lodge word aangebied in luukse kamers, standaardkamers, familie-eenhede en tente.
Die kamers is elk uniek en smaakvol versier en toegerus met 'n yskas, lugversorging, klerekas en 'n TV. Die meeste van die kamers het 'n dubbelbed of koninggrootte-bed. Die tente is slegs toegerus met 'n yskassie en ketel. Die badkamer is aan die buitekant van die tent. Alle eenede sluit gratis skoonmaakdienste in.

Die lodge het ook beperkte WiFi, 'n kouewaterswembad en braaigeriewe en kan ook dien as 'n trou-venue. Op die plaas kan gaste voëlkyk en op wildritte gaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Dewou
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dewou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Ligging

  • Buffelfontein 369 KR, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • Gaste dink Dewou het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelfontein 369 KR, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b578772dad0c122720f0b5b5f2711e9b4481ce83e8a8819ea509341fb21a729d43ae33d2eb27619836e0187ecf8666baee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 369 KR Buffelfontein Alma 0186 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.653811737047 28.25322890285
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem