Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dewou

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dewou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Dewou
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Brenda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Die berg huisie is 'n pragtige plekkie, netjies en skoon. Wild loop voor die huisie verby. Daar het net 'n braaipan gekort vir die braai. Mario en sy vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamari S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en silwerskoon.

Ons was tuis in die berg huisie en sal beslis weer gaan. Dit is die skoonste wat ek in 'n lang tyd gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie mooi plek die 10 km grondpad nie so goed om te ry nie veral nie in die aand. Die warm water is op 'n timer vir 5 min wat ek dink jy betaal om daar te bly en wil dam in warm water stort! Ella is baie vriendelik en gasvry en die ontbyt was die beste, sy kan maar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dewou se terugvoer

Goeie naand Charlene
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Ons en die ander mense in die omgewing doen ons beste met die instandhouding van die grondpad al is dit nie 'n privaat pad nie.
Jammer oor jou warm water probleem, ongelukkig was dit beurtkrag en die tydhouer het dalk net na dit ingeskop, weereens jammer vir die ongerief.
Ons is bly julle het die tydjie hier geniet en ons hoop ons sien julle weer.
Groete daar.

Dewou
Nhluvuko C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhluvuko C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was adventurous.

Great service. Thanks to Ella and Ivan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien W
Gesin met klein kinders

Rustiger kuier saam met my gesin.

Dit was heerlik, die plaas is pragtig en netjies, die mense gaaf en ons het so lekker gerus. Lekker wildsrit ook gekry, spesiaal! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ella was vreeslik gaaf en behulpsaam en het baie mooi na ons gekyk. Ons het 'n heerlike oornag by Dewou gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dewou se terugvoer

Dankie Sumari, ons is bly julle het die oornag geniet.

Dewou
Ewald B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ervaring, privaat.

Baie mooi gebied. Vriendelike diens en ’n baie lekker warm atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met vriende

Lieflike rustigheid.

Heerlik gebly en gekuier om vure in die boma. Ella was uiters behulpsaam met enige versoek en haar kos is baie en lekker!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dewou se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.
Baie dankie vir die kuiertjie en onthou kom maak gerus weer 'n draai.

Dewou
Deon B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd!

Dit is 'n baie netjiese en baie rustige wegbreek plek. Ella en haar span maak dit aangenaam en alle etes was ook heerlik. Die wildrit was beslis die moeite werd en ons het onsself terdeë uitgerus in die pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dewou se terugvoer

Middag Deon
Baie dankie, ons is regtig bly julle het dit geniet. Onthou, julle is altyd welkom.
Groetnis
Ella

Dewou
Cassie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese tyd en nuwe vriende!

Ek en my vrou het 'n fantastiese tyd gehad te danke aan puik gasvryheid, besonderse kliëntediens en baie meer waarde as wat ons voor betaal het! Ek stel dit regtig voor vir gesoute reisigers, 'n groep vriende of iemand wat wegbreek soek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwria V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek!

Fantastiese wegbreek met uitstekende diens en gasvryheid! Kan Dewou beslis aanbeveel vir heerlike ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dewou se terugvoer

Goeie dag Louwria
Ons is bly julle het dit geniet by Dewou. Kom maak gerus weer 'n draai.
Groete
Dewou span

Dewou
Soreta H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soreta H
Gesin met tieners

Absoluut die moeite werd.

Dankie Ella, vir 'n wonderlike paar dae. Dewou beveel ek aan vir enige iemand. Baie netjies en die diens is puik. Ella het vir ons moeë stadsjapies laat inslaap en later ons ontbyt reg gekry. Die paar dae was heeltemal te kort en ons sal julle baie beslis gou weer sien. Dewou is 'n stukkie hemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dewou se terugvoer

Soreta baie dankie vir jou en jou gesin vir die kuier by Dewou, ek is bly dat julle dit baie geniet het en hopenlik genoeg rus ingekry het.
Julle is meer as welkom vir julle volgende besoek.

Groete vir almal,
Ella

Dewou
Ainslie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ainslie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek om te ontspan.

Die bestuurders Ella en Eddie was baie gaaf en hulpvaardig en het uit hulle pad uit gegaan om ons tydjie plesierig te maak. 'n Baie aangename plek as jy vir 'n naweek in die bos niks wil doen anders as met die natuur te ontspan, wat wel ons doelwit was. Verblyf ens. was baie goeie waarde vir geld. Daar moet egter gekyk word na die Eskom elektrisiteit wat 2 keer gefaal het in een naweek! Dit is definitief nie aanvaarbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dewou se terugvoer

Middag Ainslie

Dit was vir ons 'n voorreg en plesier om julle hier te kon he, en dat julle dit so geniet het.
Ons vra weer onverskoning vir die Eskom problem, ons het dit met hulle opgeneem en hulle werk dringend daaraan.

Geniet jou tyd in Suid Afrika, en veral met Helene.

Groetnis,
Ella

Dewou
Marius J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Rustig en asemrowend.

Ons het 'n ongelooflike rustige naweek saam julle geniet. Julle plek was asemrowend en baie netjies en het al ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir jul gasvryheid en ook die wildrit. Die naweek was net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dewou se terugvoer

Middag Marius

Baie dankie vir julle besoek aan Dewou, ons is baie bly julle het dit so baie geniet.
Kom maak gerus weer 'n draai, julle is altyd welkom.

Groetnis
Dewou span

Dewou
Renette B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B
Saam met vriende

Fantasites lekker.

Ons sien julle verseker weer, dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Ons het heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelfontein 369 KR, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b578772dad0c122720f0b5b5f2711e9b4481ce83e8a8819ea509341fb21a729d43ae33d2eb27619836e0187ecf8666baee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 369 KR Buffelfontein Alma 0186 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.653811737047 28.25322890285
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem