Di Plaas Opstal
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Hugo D - Mrt 2024
Algehele gradering
A real gem! One to remember.
Di Plaas Opstal se terugvoer
Dankie Hugo,
Bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit dat julle weer kom kuier
Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
N heerlike oornagverblyf, sal vir seker weer van julle diens gebruik maak.
Jan-hendrik J - Feb 2024
Algehele gradering
Het dit geniet en die kamer was netjies, skoon en 'n lekker tuisgevoel gegee.
Natasha D - Des 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek gewees.
Di Plaas Opstal se terugvoer
Hi Natasha, ons is bly julle het lekker gekuier by Di Plaas Opstal. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 34, Fouriesburg, 9725, Vrystaat