Di Plaas Opstal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 34, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R798 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Di Plaas Opstal bied knus en smaakvol versierde oornagverblyf in die hartjie van Fouriesburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers of 'n klein gesin wat die gewoel van die stad wil ontsnap.
Verblyf word in 'n gesinskamer met slaapplek vir 3 en 3 koninggrootte-kamers met slaapplek vir 2 gebied. Die gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die ander kamers het elk 'n koninggrootte-bed, die gesinskamer het 'n volledige en suite-badkamer en die ander kamers het elkeen 'n en suite-stort. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die gesinskamer het 'n etenstafel, knus rusbank en 'n kaggel. Die koningkamers het elk 'n koffie- en teeskinkbord. Gaste het toegang tot 'n groot en 'n klein gemeenskaplike kombuis. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié verblyf het 'n gimnasium, gemeenskaplike eetarea en 'n gesellige sitarea. Daar is 'n lieflike boma waar gaste kan braai. Vir ekstra vermaak is daar ook 'n pooltafel en Di Plaasstoep Restaurant is net om die draai en indien gaste daar wil eet, kan die eienaar maaltydbewyse reël.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Kerkstraat 34, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Di Plaas Opstal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 34, Fouriesburg, 9725, Vrystaat