Diamant Estate

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Luukse akkommodasie in 'n pragtige Kaaps-Hollandse huis. Heerlik gebly. Lekker rustige plek met lieflike akkommodasie. Die bed en sagte kussings was wonderlik. Smaaklike ontbyt was ingesluit. Die swembad was heerlik om af te koel. Volgende keer bly ek vir 'n week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker en indrukwekkend, dankie. Baie dankie. Ons het ons aand by Diamant Estate geniet. Ek wil graag spesiaal dankie sê aan die dame wat aan diens was die dag wat ons ingeboek het. Ons moes vroeg die volgende oggend al weer vertrek, wat beteken het dat ons ontbyt sou mis. Sy het toe gereël dat ons nog steeds iets van die ontbyt kan geniet deur vir ons yoghurt en sap en ander goedjies al die vorige aand te bring sodat ons vroeg die oggend in die kamer ontbyt kan geniet. Ons het dit vreeslik baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roslyn A
1 nag
4.8
Aug 2025

Absolutely fabulous. My reception, room, surrounds, bed, patio, bathroom, tea, coffee and care after a fall was all exceptional. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Talia O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful place, with lovely, friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herlecia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A beautiful location. Loved the staff. Such a tranquil place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Beautiful estate. Excellent location! We really enjoyed the scenic view of the estate. The farm is beautiful between the vineyards and the staff were extremely friendly. It's also close to all the wine tastings. Very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

A diamond in the countryside. Exactly what the name implies, a diamond amongst the beautiful countryside. What a fabulous stay, the staff are so friendly and accommodating, the gardens are so beautiful and peaceful. I am definitely going to stay at Diamant Estate again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2020

Na die grendelstaat na vlak 2 toe is, het ons gaan kuier by Diamant. Ons was die enigste gaste daar. Ons was baie goed ontvang en alhoewel ons nie baie tyd daar spandeer het nie kan ek se die plek is pragtig. Dit was baie koud en die ondervloerse verhitting was of afgeskakel of het nie gewerk nie. Alhoewel dit my nie pla nie, moet ek noem dat daar nie 'n TV in die kamer is nie. Daar is wel lugreeling. Beddens en beddegoed skoon en baie gemaklik om op te slaap. Sal beslis die plek aanbeveel, weer teruggaan as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delene D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2017

Vinnige oorslaap. Ons het 1 aand oorgeslaap by Diamant Estate. Admin vooraf was maklik met die hulp van LekkeSlaap. Ons het in die pioniershuis gebly. Kamer was baie warm en daar is nie waaiers of lugversorging nie. Ons het met vensters probeer oop slaap, maar die muskiete was te veel. Die warm water in die stort het ook nie gewerk nie. Beddens is baie gemaklik en baie lekker skoon beddegoed. Kamer is ruim, so ook die aantrek en badkamer. Ontbyt wat ingesluit is by die prys was ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suid-Agter-Paarl Road, Paarl, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY25hgDOrHzj2gga6ClC8RZEkdpUF4oafxTijlvcWmqW5kxlQdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Suid-Agter-Paarl Road Paarl 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.770408 18.931454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang