Diamond Creek Bush Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lana P - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Douw K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en pragtige natuurskoon.
Lorraine D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker lekkerder lekkerste verblyf!
Heinrich R - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig.
Evette H - Feb 2023
Algehele gradering
Modern, netjies en vriendelike diens.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde en komplimente, Evette. Dis altyd lekker om tevrede gaste, wat die mooi van ons stukkie bosveld geniet en waardeer te ontvang. Ons is trots op 'n hoe standaard en goeie waarde vir geld. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom. Bosveld groete, Diamond Creek Bush Lodge.
Natalie D - Nov 2022
Algehele gradering
One of the best two day breakaways ever.
Lees meerDiamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Dear Natalie,
Your review and message fill our hearts with warmth and gratitude. Thank you for taking the time and making effort to spoil us with such a beautiful review. It was such a pleasure to treat you guys and make you feel at home. We feel honored to have hosted you and look forward to the next time that we can welcome and spoil you and your family and friends. Blessings, Diamond Creek Bush Lodge Team
Daniella V - Mei 2022
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Liewe Daniella,
Baie dankie vir jou terugvoer en resensie. Dis altyd lekker om ons gaste se positiewe terugvoer te ontvang en ons is dankbaar dat julle als geniet en waardeer het! Kom kuier asb gou weer. Bosveld groete Diamond Creek Bush Lodge Span.
Lizel E - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente en mooi woorde. Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het by Diamond Creek Bush Lodge.
Ons hoop dat julle gou weer kom kuier.
Bosveld groete.
Marlien N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek, waarde vir jou geld.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Liewe Marlien,
Dis so lekker om jou mooi resensie te ontvang, en was 'n voorreg om julle by ons te he!! Ons paaie kruis met wonderlike gaste a.g.v. ons verbintenis met Lekkeslaap. Ons streef daarna om altyd net die beste diens te lewer, en fantastiese waarde vir geld te bied. Baie dankie dat julle dit opmerk en komplimenteer. Kom maak asb. weer in die toekoms 'n draai by ons. Bosveld groete, Diamond Creek Bush Lodge Span.
Sibyl C - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Pragtige lodge!
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Sybil! Ons is bly om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Danell R - Jan 2022
Algehele gradering
Ons kuier daar was vreeslik lekker, beveel hierdie lodge regte aan vir almal.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Diamond Creek Bush Lodge & personeel
Johann B - Nov 2021
Algehele gradering
Diamond Creek Bush Lodge moet wegdoen met die self-catering-aanbieding en dit verander na survival-camp.
Lees meerJudy B - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie, vriendelike personeel en rustige atmosfeer.
Michelle D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik en baie netjies met vriendelike diens.
Nastia C - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike bosveld-wegbreek!
Marco S - Jun 2019
Algehele gradering
I enjoy the hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek geniet die gasvryheid.
Die plek was netjies en skoon en het ook die wild daar geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Thank you Marco,
We appreciate your positive feedback and compliments.
We hope to see you again soon,
Kind regards
Diamond Creek Bush Lodge
Christine V - Jun 2019
Algehele gradering
Onverwagse stilte, bosveld en wildbesigtiging so naby aan die dorp!
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Liewe Christine,
Baie dankie vir jul pragtige opmerkings en komplimente. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gekuier.
Ons ontvang julle met graagte weer by Diamond Creek Bush Lodge.
Danie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Danie,
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer en komplimente. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om jul weer by ons te verwelkom.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge
Lynn E - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Lekker boservaring met basiese benodigdhede.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Lynn,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit en hoop om jul weer by ons te huisves.
Bosveldgroete ,
Diamond Creek Bush Lodge
Given M - Mrt 2019
Algehele gradering
Very disappointed.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Good day Given,
We are sorry to hear that you were not satisfied with our establishment. We pride ourselves that our excellent service and value for money is what our guests mostly love and compliment us on.
We service all chalets on a daily basis and our cleanliness is always at the highest standard. Seeing that all the chalets have thatch roofs, there will always be insects, but as I said, we make sure that the chalets are always clean and serviced.
Unfortunately, we do not control the rain and how and when it rains. We would also love to have a full dam again, but it is beyond our control. The draught in general in SA is unplanned and unwanted, unfortunately we also carry the burden of heavy draught currently.
As informed and discussed prior to arrival, game drives are booked 24hrs in advance and is an additional service that we offer, subject to availability.
We thank you once again for your feedback as we continue to strive to serve our guests at the best of our ability.
Warm regards,
Diamond Creek Bush Lodge
Lucille B - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Lucille,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en besonderse komplimente. Dis lekker om gaste soos julle te huisves en na die verblyf soveel dankbaarheid te ontvang! Kom kuier gerus weer by ons.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge
Marolien C - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het die naweek heerlik ontspan en saam met familie gekuier.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Marolien,
Baie dankie vir die pragtige boodskap! Dit was vir ons 'n voorreg om deel te wees van jul spesiale familie byeenkoms. Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit na 'n toekomstige kuiertjie.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge
Johann M - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, rustig en waarde vir geld.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Johann,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en kompliment. Ons waardeer dit en dat jul tydjie gemaak het om vir ons 'n boodskap te los. Hoop ons sien jul gou weer.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge
Charmain C - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker stil met wandelpaaie en rustig.
Danie H - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Dawid M - Sep 2018
Algehele gradering
Geskik vir groepe.
Lourens V - Sep 2018
Algehele gradering
Ja vir aanbeveel, maar met voorbehoud. As jy regtig net wil gaan sit en vleisbraai en drink en verder absoluut niks wil doen nie, is dit die ideale plek vir jou.
Lees meerDeidre L - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Geagte Deidre,
Baie dankie vir jul komplimente en positiewe opmerkings. Ons hoop om jul weer te verwelkom.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge
Cara V - Mei 2018
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Cara, baie vir die boodskap. Ek is jammer dat julle teleurgesteld is. Alle water is veilig om te drink en vir menslike gebruik.
Soos op ons lodge beskrywing wanneer 'n mens bespreek, noem ons dat die lodge self sorg fasiliteite het en ons wel in die chalets koffie geriewe voorsien. Gaste bring hul eie drinkgoed, koffie en tee.
Daar is genoegsame ekstra komberse beskikbaar, jammer as die personeel nie gewys het waar om te kry nie. Jammer weereens daaroor.
Bosveld-groete
Diamond Creek Bush Lodge
Carlien F - Apr 2018
Algehele gradering
'n Waarde vir geld boservaring.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Beste Carlien,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en kommentaar! Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Die Diamond Creek Bush Lodge span
Graham T - Jan 2018
Algehele gradering
A very pleasant venue, well equipped it's self-catering, offering really good value for money.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Good day Graham,
Thank you for the lovely and positive review. We appreciate your kind words and support. Hope to see you soon.
Warm Regards
Diamond Creek Bush Lodge
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Herma P - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing en blyplek, ons het lekker gebly.
Liesl B - Des 2017
Algehele gradering
Dis nou die plek om tot rus te kom.
Maryke Z - Nov 2017
Algehele gradering
Was baie lekker, dankie.
Andries D - Nov 2017
Algehele gradering
Dit is n lekker wegbreek in die bos, nie te ver nie en baie netjies en skoon, sal weer gaan.
Lees meerDiamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Geagte Andre,
Baie dankie vir jou boodskap . Ons is bly dat julle lekker gekuier het en die mooi natuur waardeer en geniet het. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom.
Bosveld Groete
Diamond Creek Bush Lodge
Nadene C - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties, lekker en skoon.
Michel H - Okt 2017
Algehele gradering
Bitter gerieflik! Byverre beter as my tuiste!
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Baie bly julle het lekker gekuier en ons geriewe geniet. Altyd lekker om sulke goeie komplimente te ontvang. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus gou weer!
Bosveld groete
Petrus R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en rustige omgewing.
Fritz F - Aug 2017
Algehele gradering
Die lodge is baie rustig en kalm, ideale rus wegbreekbestemming.
Lees meerWynand B - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker rus in die bosveld.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Geagte Wynand,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en komplimente. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en hoop om julle gou weer te sien.
Bosveld Groete
Diamond Creek Bush Lodge
Dorea N - Jul 2017
Algehele gradering
Die twee dae by Diamond Creek was 'n stil en rustige wegbreek uit die stad. Net waarna ons opsoek was.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Beste Dorea,
Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons is bly dat julle lekker uitgerus het en soos ons ook die pragtige natuur en sy stilte waardeer. Ons hoop om julle en die familie gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.
Peet N - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig en die moeite werd.
Lees meerDiamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Beste mnr Nel, Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.
Marius N - Jul 2017
Algehele gradering
Verblyf was heerlik en sal weer gaan besoek.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Beste mnr Nysschen , Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.
Elsa-marie F - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Beste Mev. Ferreira,
Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons verskaf ongelukkig nie hout by die boma of braai areas nie, maar dié is te koop by die slaghuis op die plaas teen baie billike pryse, nes ons bekostigbare verblyf. Ons weet nie of daar dalk iewers 'n misverstand plaasgevind het nie. Ons waardeer die terugvoer opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.
H.c (patches) S - Jul 2017
Algehele gradering
Was wonderlik.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Beste Patches, Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Altyd lekker as gaste tevrede en gelukkig is. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.
Dalene K - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Liza W - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtig en netjiese verblyf!
Lees meerJolande M - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike verwelkoming by 'n pragtige plek.
Diamond Creek Bush Lodge se terugvoer
Beste Jolande,
Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diamant-plaas, Langs die R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo