+150
Lodge in Naboomspruit

Diamond Creek Bush Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jeanne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige lodge met 'n mengsel van natuur, luukse kamers met asemrowende uitsig. Die naweek was besonders lekker. Die personeel was vriendelik en die plaas se plantengroei was 'n lus vir die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Diamond Creek Bush Lodge
Goeie dag Jeanne Baie dankie vir die pragtige terugvoer en komplimente! Ons is baie trots op ons lodge, personeel en geriewe en dankbaar as mense jou harde werk raak sien! Kom kuier gerus gou weer. Groete DCBL

Gerhardus H D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Beautiful place to stay. Had a great experience and everyone was really welcoming and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Diamond Creek Bush Lodge
Goeie dag Gerhardus Baie dankie vir jou tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoer en komplimente te gee! Ons waardeer dit opreg! Ons is baie trots op ons lodge, personeel en geriewe, en dankbaar as gaste jou harde werk raak sien en besef dis goeie waarde vir geld. Kom kuier asb. gou weer as jy in die omgewing is! Groete DCBL

Frederik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige plek in die Bosveld. Netjiese lodge met baie voël- en dierlewe, rustige en veilige plek in die middel van die Bosveld. Hulpvaardige en vriendelike diens van personeel, hoogs aanbeveel net rus of besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Diamond Creek Bush Lodge
Beste Frederik Baie dankie vir die pragtige resensie en ondersteuning! Ons geniet ook die pragtige natuur en verskeidenheid diere, en veral voëls, wat by ons voorkom. Ons is dankbaar vir, en trots op, ons span, en dit is lekker om sulke terugvoer te ontvang! Baie dankie. Kom gerus weer. Bosveldgroete DCBL

Frans M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Mooi, maar min privaatheid. Die natuurskoonheid was beter as wat ons verwag het en dit is regtig 'n mooi klein wilds plasie. Die eenheid waarin ons gebly het, se privaatheid was bietjie min. Jy deel 'n stoep met nog 'n eenheid en daar is net dik hout blinders voor jou skuifdeur (geen gordyn), wat direk op jou bed front en nie alles toe maak nie. Die ander eenhede is almal nogal naby mekaar, so jy kan hoor wanneer ander mense kuier of lag of hard praat. Ook binne die eenheid is die klein bar yskas, toilet en stort oop met geen deur tussen dit en die slaapkamer nie (nie ons gepla nie, maar dalk sal dit iemand anders). Daar is wel 'n afskeid muur met die slaapkamer en klein muurtjies vir die onderskeie gedeeltes. Die eenheid het spinnekoprakke in die badkamer hoeke gehad. Ook hulle het buite die handseep vir die wasbak (wat bitter min oor gehad het in die botteltjie), geen seep vir die stort gehad nie. Hulle het wel 'n paar skoon handdoeke en een klein handdoek vir die wasbak gegee. Ons het net een aand gebly, wat miskien verduidelik hoekom hulle nie enige aanvullings vir die seep gemaak het nie. Die opsigter het ons ook nogal baie gepla. Voor die tyd het sy ons gebel om reelings te tref waar om haar te ontmoet, wat onnodig was, omdat dit reg langs die ingang van die lodge was. Sy het ook ons per ongeluk gebel en ons verwar met 'n ander kliënt vroeër in die week. Die volgende oggend wou sy 08:00 met ons praat om seker te maak alles is ok. Ons sou 'n laat aand gehad het en wou nie gepla word nie, wat ons vir haar genoem het. Ons afstandsbeheer vir die hek het ook nie gewerk nie, wat ons eers laat die aand agtergekom het en toevallig 'n ander kliënt ons gehelp het om in te kom. As jy 'n groot groep is wat lekker wil kuier, dan is die plek dalk vir jou, maar as jy 'n private nagsrus wil hê, bly eerder weg.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Diamond Creek Bush Lodge
Goeie dag mnr Mouton Baie dankie vir die ondersteuning en resensie. Jammer om te hoor dat julle nie gelukkig was nie. Ons gaste (groepe en paartjies) is regtig baie gelukkig en tevrede met ons fasiliteite en diens, en ons resensies op LekkeSlaap getuig al jare daarvan. Ons is trots daarop dat die meerderheid van ons gaste, oor die jare, aanhou terugkom, juis agv die goeie waarde vir geld en uitstekende geriewe en diens. Ons het die uitleg van die lodge reeds so ontwerp dat gaste lekker kuier en rus. Jammer dat dit nie met julle die geval was nie. Ons verskaf vir elke gas 'n skoon handdoek en klein gesig/hande handdoekie; geen stort- of was seep nie. Jammer as julle dit dalk verkeerd verstaan het ... dit word ook nêrens so aangedui nie, maar ons kon met graagte vir julle gee indien julle gevra het. Ons het soos versoek, julle eenheid vroeër gereed gehad, sodat julle die troue kon bywoon, en soos ek verstaan, het julle toe 'n kort rukkie voor die troue daar aangekom. Ons ontvang en groet al ons gaste persoonlik; daarom sou Tia julle vooraf kontak en met aankoms ontmoet om deur te vat na julle chalet. Ons gaste is ook regtig baie gelukkig met ons wildsritte, fasiliteite en verskeidenheid van wild op die plaas. Ek is nie bewus daarvan dat julle 'n wildsrit geboek het nie en verstaan nie hoe die grootte van die plaas (waarvan die lodge op 'n baie klein deeltjie is) julle verblyf/tevredenheid beïnvloed het nie. Weereens dankie vir die terugvoer en ondersteuning. Groete DCBL

Leana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Diamond Creek Bush Lodge
Goeie dag Leana Baie dankie vir die kompliment en resensie! Altyd lekker om van gelukkige gaste te hoor. Baie dankie vir die ondersteuning! DCBL hoop om julle gou weer te sien Groete

Carla V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Idiliese stilte. Diamond Creek Bush Lodge is 'n fantastiese rustige bosveldervaring. Al die eenhede het 'n uitsig oor die dam en die gemeenskaplike kuierarea is ruim, goed toegerus en toeganklik. Daar is twee dekke wat altwee rustig oor die water uitkyk en die vuurvliegies en paddakoor in die aand bring mens naby aan die natuur. Daar is fantastiese wild op die plaas en vroegoggend en laatmiddag is die pad na- en vanaf die lodge waarlik besigtingswaardig - van goue wildebeeste tot baba kameelperde en baie ander skaars wild soos njalas en swartwitpense. Al die geriewe is skoon en netjies en die gasheer en werknemers is vriendelik en akkomoderend. Ons het baie lekker gebly en ons siele is weer verkwik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Diamond Creek Bush Lodge
Hi Carla Sjoe dis so mooi beskrywing en resensie van DCBL! So baie dankies vir dit! Ons waardeer dit opreg en hoop ons sien julle sommer binnekort. Groete DCBL

Jason C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Another weekend getaway that hit the ball for six. Our stay was good and it is a lovely spot. What did impress me was the quality and standard of maintenance and attention to detail on the whole farm. It is clearly well managed and I would be confident to book again knowing that we will have a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstaande gehalte! Stunning lodge met baie vriendelike kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lodge and accommodation very well maintained. Only stayed one night for a local mountain bike race but will recommend this place to anyone for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige juweel in die bos. Pragtige plekkie. Alles wat ons benodig het, was daar tot ons beskikking gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 300
25 % AF
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
25 % AF
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
25 % AF
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Farm Diamant, Off the R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2355a6f3881d160a24b8194be8218429ca088c44aa4cfed194a1e5063fa4a2b77444613488700e45f59a892c2ba8185c9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 3) 82 5 1 5 Farm Diamant Off the R520 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.451167 28.660462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang