Evander Akkommodasie by Diamond Frost Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Diamond Frost Guesthouse

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Diamond Frost Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andrew B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Ideaal vir my reisvereistes.

Die gasheer het uit sy pad gegaan om te verseker dat daar geen probleme was nie. Hy het die ekstra kilometer afgelê om te verseker dat my verblyf perfek was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect for my travel requirements.

The host went out of his way to ensure that there were no hassles or issues arose. He went the extra mile to ensure that my stay was perfect.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dirk M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Enkelreisiger

Rustige en goeie waarde vir geld.

Ontvangs was teleurstellend, moes bel en eienaar was nie op perseel en moes toe die ontvangsdame bel om vir my oop te maak. Die ontvangsdame was geklee met handdoek om haar klere wat glad nie goeie indruk maak nie, sy was nie seker of my bespreking etes ens. insluit nie en moes toe ook eers weer die eienaar bel. Die oggend was my koelerboks oortrek van die miere wat langs die yskas gestaan het, gelukkig niks oor my geklim nie. Daar kan gerus gekyk word om ketel, koppie en koffie in die kamers te sit soos by meerderheid ander gastehuise.

Elana S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Die gastehuis was skoon en netjies. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

Charmaine V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Veilig en skoon.

Baie rustig en skoon met ruim kamers. Baie banke en stoele om op te sit en rustig te verkeer. Baie lekker oorbly plekkie!

Crystal O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal O
Enkelreisiger

Gemaklik.

Was so gemaklike atmosfeer en wonderlike personeel.

Pat D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat D
Saam met vriende

Professional, courteous.

Happy to have stayed there. Clean and well-run.

Dalene L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Sal vriende vertel van Diamond frost.

Carlien F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie akkommodasie in rustige omgewing.

Goed ontvang en rondgewys. Lekker en rustig geslaap. Geen klagtes ondanks feit dat daar tans bouwerk aan die gang is.

Rene D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Enkelreisiger

Uitstekend.

Sien sterre.

Promise Sunday N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Promise Sunday N
Saam met vriende

The place is perfectly fine and clean.

I enjoyed everything, the staff is friendly. Will definitely come back.

Garth V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome.

Vreeslike rustige omgewing, netjiese kamer en kombuis lekker naby vir die laataand koffie craving. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Willem M S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M S
Enkelreisiger

Veilige, stil omgewing met netjiese kamers en ander gerieflikhede soos 'n eie kombuis.

Ek kon rustig wees en ontspan, wetend dat ek veilig is, en hulle na jou behoeftes omsien. Dis 'n keuse as ek weer daai kant toe moet reis. Dankie aan al die staff, en julle vriendelikheid. Die gastehuis is topklas.

André C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André C
Besigheidsreis

Excellent little place. Very friendly and competent staff.

The establishment is central to all commodities. Very neat, clean and tidy. Competent and friendly staff.

Conrad B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Alles was baie netjies gewees. Sou net daarvan gehou het as die koffie in die kamer was.

Sien sterre.

Susan G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan G
Enkelreisiger

Aangenaam.

Die personeel is vriendelik en tegemoetkomend, en het my gou tuis laat voel na 'n lang dag op die pad. Die kamers is pragtig en het yskassies. Die kamers en geriewe is voldoende vir oornag of verlengde verblyf. Die kombuis is 24 uur tot jou beskikking vir koffie of drinkgoed en die tuine is mooi. Hulle sekuriteit is puik. Dankie Neil en die personeel.

Wouter D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Saam met vriende

Netjies, mooi, net wat ons gesoek het.

Dankie vir die opoffering om vir ons nog 'n kamer beskikbaar te hê en te gee.

Johannes Hendrik N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hendrik N
Gesin met tieners

Aangenaam.

Waarde vir geld. Goeie diens en vriendelike personeel.

Louis V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Netjies en skoon. Sou graag bietjie ekstra waarde vir geld wou hê, byvoorbeeld WiFi.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pittsburgstraat 1A, Evander, 2280, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzYmZhMDYyLWY3MmUtNDI4OC04YTg0LWQwZmZhODlmOWM4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 1A Pittsburg Street Evander 2280 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.46841 29.113673
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za