LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Anker Guesthouse | LekkeSlaap
+59

Die Anker Guesthouse

35 resensies
Gastehuis
Dolfyn-kamer
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Dolfyn Kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muurverwarmer, kluisie en 'n TV met plaaslike kanale en Netflix in. WiFi is gratis en draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seeperdjie Kamer
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Seeperdjie Kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en die privaat badkamer het 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muurverwarmer, kluisie en 'n TV met plaaslike- en sportkanale, asook Netflix in. Draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Snoekie Selfsorg-eenheid
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Snoekie is 'n klein oopplan-selfsorgeenheid met 'n dubbelbed, en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak, en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het 'n TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is buite beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meeu Kamer
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die Meeu Kamer is 'n ruim gesinskamer met 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muurverwarmer, kluisie en 'n TV met plaaslike kanale- en sportkanale, asook Netflix in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orka Selfsorg-eenheid
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Orka is 'n oopplan-selfsorgeenheid met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n patio en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bamboesie Selfsorg-eenheid
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Bamboesie het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf ketel, eetgerei en breekware. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea, 'n TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale. Die eenheid het braaigeriewe buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Strandloper Kamer
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 4 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Strandloper Kamer is 'n gesinskamer met 'n klein balkon. Die kamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muurverwarmer, kluisie en 'n TV met plaaslike- en sportkanale, asook Netflix in. Let wel dat hierdie eenheid se balkon nie groot genoeg is om op te braai nie en het ook nie sitplek nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Walvis Selfsorg-eenheid
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Walvis het slaapplek vir 5 gaste en 1 slaapkamer en 'n tweede oopplan-slaapkamer en -kombuisarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n tweede dubbelbed in die slaapkamer- en kombuisie-area. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is buite beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Malgas Selfsorg-eenheid
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Malgas het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is 'n klein kamer met 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind. Die privaat badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms. Troeteldiere word wel toegelaat. Rook is verbode in die eenhede. Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie. Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 5, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAActRCe3XoLxZ8mxENSb4fUrrJ0t0qDt7fpbYZu1pDtvskYdK6uO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 5 Main Road Doringbaai 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 10:00 -31.813024 18.236987
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!