Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Appel & Ui Gastehuis

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Appel
Slegs verblyf
Ui
Slegs verblyf
Olyf
Selfsorg.
Huisreëls

- Elke eenheid is slegs geskik vir 2 gaste.
- Geen ekstra gaste of kinders sal toegelaat word indien dit nie vooraf gereël is nie.
- Indien 'n reëling vir 'n ekstra kind gemaak word, sal 'n tarief daarvoor gehef word.
- Geen troeteldiere sal op die perseel toegelaat word nie.
- Geen rook binne die eenhede nie, daar is 'n stoep waar gaste mag rook.
- Die eienaar behou die reg om 25% van die volle bedrag aan die kliënt terug te betaal en die kliënt weg te wys met aankoms sou die kliënt nie by die bogenoemde reëls hou nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b1e9d2da23484e6ef61e1391c09738fe6bf1ea9a3295f74feb3dd9a355eb52b0aa5a427b58efc7b2363178d4f513660c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 134 Libertas Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.09006 27.80617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem