+58
Selfsorg in Moorreesburg

Die Ark Kampterrein en Kamers

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Ark Kampterrein en Kamers bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas ongeveer 5 km buite Koringberg in die Wes-Kaap. Die eiendom bied 'n stil plaasomgewing binne maklike bereik van die dorp.

Verblyf word aangebied in 7 kamers wat individueel bespreek word. Daar is 2 aparte kamers en 5 Stalkamers. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en linne. Gaste moet hul eie handdoeke en enige ekstra komberse saambring indien nodig. Die eiendom bied gedeelde ablusiegeriewe en WiFi. Gebruik van die volledig toegeruste gedeelde kombuis is slegs beskikbaar vir gaste wat in die Stalkamers bly.

Geriewe op die perseel sluit in braaigeriewe, parkering en 2 gedeelde swembaddens. Die plaas bied ook verskeie stap- en 4x4-roetes.

Piketberg is ongeveer 21.5 km weg, en Moorreesburg is 14 km weg, waar gaste toegang tot plaaslike winkels en restaurante kan kry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bregda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ark Kampterrein en Kamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83c906ca9cb7544f8edd3d12e6a08c4a43bf360b6ea28154a3d292467a967706ca9513b85f48d819f7f560dbf7fc9a7ed33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 N7 Hooggeleë Farm 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.050945467655 18.696180121033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang