Die Ark Kampterrein en Kamers
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Vanaf R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Ark Kampterrein en Kamers bied selfsorgverblyf op 'n plaas sowat 5 km buite Koringberg in die Wes-Kaap. Die ligging bied ’n rustige plaasomgewing binne maklike bereik van die dorp.
Verblyf is beskikbaar in 7 kamers wat individueel bespreek word. Daar is 2 kamers apart van die 5 Stalkamers. Die kamers is elk ingerig met gemaklike beddens en linne. Die eiendom bied gemeenskaplike kombuisgeriewe, gemeenskaplike ablusieblokke en Wi-Fi. Gebruik van die volledig toegeruste kombuis is slegs beskikbaar vir gaste wat in die Stalkamers tuisgaan. Gaste moet hul eie handdoeke en enige bykomende komberse saambring indien nodig.
Die perseel bied braaigeriewe, parkeerplek en 2 gemeenskaplike swembaddens. Daar is ook verskeie voetslaan- en 4x4-roetes op die plaas. Piketberg is sowat 21.5 km weg en Moorreesburg is 14 km weg, waar gaste toegang het tot plaaslike winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bregda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Ark Kampterrein en Kamers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Hooggeleë Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang