6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 134 De Beers Road, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Beach Nest is 50 m vanaf die strand in die Strand geleë en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n hangmat, en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en stort en daar is ook 'n buitestort.
Die ooplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n kaggel en 'n sitarea met sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n aangewese werkspasie.
Die verblyf is naby die Strand se hoofstrand, koffiewinkels en roomyswinkels geleë. Die huis het 'n boma, gasbraai, 'n stoep met 'n privaat tuin, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 134 De Beers Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beach Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
134 De Beers Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang