Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Beloofde Land

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Die Beloofde Land
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maryna C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons het heerlik gekuier in 'n stukkie hemel. Baie dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavina Lindeque L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavina Lindeque L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely.

Very peaceful and relaxing. We loved the views and silence. The cottage is well equipped and we enjoyed the outside hot tub with the springbok grazing around us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan. Rustig, eenkant, privaat, netjies, skoon.

Ons het in Die Beloofde Land gebly. Die uitsig kan jy nie op fotos vasvang nie. Dit is so rustig, met net nou en dan die kraak van die windpomp wat dit net nog meer plaas laat voel. Die huis is baie skoon en netjies. Heeltemal eenkant en privaat. Die swembad is baie lekker om in af te koel op warm dae, en als wat mens nodig het is daar. Lekker koel in die huis met die dik sement mure en groot stoep reg rondom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Saam met vriende

Pragtige uitsig! Mooiste blyplek! Ons het heerlik gebly!

Fantastiese verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rache F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, woorde kan nie beskryf hoe mooi die plek en omgewing is nie.

Wat 'n ongelooflike plek, baie dankie vir jou vriendelike ontvangs en kommunikasie voor die tyd. Ek kan die Beloofde Land aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom uit die stad! Tussen die valleie kan jy jouself vind . Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar jy kan rus, of 'n interessante omgewing om te verken.

Smaakvolle verblyf in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met tieners

Ons het ons tyd vreeslik baie geniet. Was so rustig en heerlik om net te kon afsluit.

Ons sal vir seker die verblyf aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Karoo to Coast wegbreek.

Absolute onvergeetlike verblyf, met die beste uitsig ooit. Ons het niks kortgekom nie, en die huis is baie smaaklik ingerig. Die gasvrou het aan alles gedink, tot by 'n paar luukshede in die huis wat met 'n eerlikheidsflessie gekoop kan word. Ons kan nie uitgepraat raak oor ons kuiertjie daar nie. Die springbokkies in die kampie langs die huis was die kersie op die koek, ons het hulle ure lank dopgehou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darrin J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die perfekte wegbreek. Maak seker jy bespreek vir meer as net een aand. Hier kan jy heerlik uitspan. Die huisie het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

View is beyond breathtaking.

The view is incredible, loved the unit and surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike naweek!

Ons het die lekkerste naweek wegbreek gehad en Die Beloofde Land is die ideale wegbreek om net van alledaagse roetine te ontsnap. Die eienaars is vriendelik en baie gasvry en laat 'n mens welkom voel. Ek sal beslis Die Beloofde Land aanbeveel vir ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Litzia P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litzia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Absoluut 'n stukkkie Hemel op Aarde. Die naam "Die Beloofde Land" sê alles. Dit is absoluut die wonderlikste wegbreek wat ek en my man al ooit gehad het. Sunette en Barry, baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Julle sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana M

Lekker stil en afgeleë.

Wees gewaarsku, geen dagbesoekers welkom nie. Dit was nie duidelik vooraf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Beloofde Land se terugvoer

Hi Riana, jammer om te hoor dat jy steeds, na ons jou dag besoeker toegelaat het, besluit het om die resensie te los. Ons eenhede is op ons privaat eiendom waar ons self woon en dus anvaar ons nie dag besoekers nie. Vir ons veiligheid en gemak.

Dis teleurstellend om te hoor jy is nie tevrede nadat ons jou tegemoet gekom het nie.

Ons hoop jy het die res van die tyd geniet.

Wees geseënd

Die Beloofde Land
Frikkie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, privaat en veilig.

Die grondpad na ons bestemming was goed geskraap, die blyplek is so mooi, en so privaat, ons was nie eers lus om huis toe te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en off-grid.

Die Sonvanger is off-grid so mens moet spaarsamig werk. Dis upmarket en aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n gepaste naam vir hierdie asemrowende plekkie. Ons siele is verkwik.

10 uit 10 vir alles. Heerlik sterregekyk terwyl ons in die warmbad gekuier het. Koffie voor die kaggel gedrink. Asem gehaal. Baie dankie Barry en Sunette. Ons kom kuier sommer gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Saam met vriende

Saligheid.

Baie lekker rustige atmosfeer, sal definitief aanbeveel as jy wil gaan uitrus en ontspan. Die springbokkies is tog te oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable with a great view.

The ideal place to get away and relax. Accommodation is very comfortable and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Beslis die beloofde land.

Ongerepte natuurskoon, ongelooflike huisies teen die Keurboomsrivier. Warm gasvryheid en huisies gevul met liefde. 'n Besliste 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself en kan weer lewe in die oë kyk!

Pragtige wooneenhede, met die ongelooflikste uitsigte en natuurskoon om jou. Die egpaar is die perfekte gasheer/vrou en niks is te veel vir hulle nie - maak die verblyf nog meer spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Gesin met tieners

Mooier as mooi.

Alles is bo verwagting netjies en die uitsig is onbeskryflik mooi. Ons asems was weggeslaan deur die pragtige natuurskoon. Ons het in Sonvanger gebly en dit was ongelooflik. Julle sien ons vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina L

Asemrowend pragtig!

Fantastiese keuse gewees om oor te slaap op ons road trip in die Karoo. Alles is mooi en netjies. As ek een ding negatief kan sê is dit dat ek voel dat gaste nie moet betaal om by 'n gastehuis vis te vang of te gaan stap nie. Dit moet absoluut deel van die "perks" wees. Maar verder 5 sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf in die natuur.

Ons net een aand oorgeslaap, maar dit is een van die mooiste plekke waar ons al gebly het. Vir ons 'n groot bederf. Baie vriendelik ontvang en die huis het alles wat nodig is vir 'n paar dae se wegbreek. Sou beslis langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ontspanne atmosfeer.

Baie ruim, netjiese en gerieflike akkommodasie. Vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiekus P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus P
Saam met vriende

Pragtige plek!

Was so 'n lekker kuier, kwaliteit van die verblyf was bostaande en die Luus' is baie aangename mense, ons sal beslis weer kom kuier as ons die kans het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Gesin met tieners

A very enjoyable place. Very nice architecture.

Bigger pots and pans would be a good idea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie aangename plek. Baie mooi argitektuur.

Groter potte en panne sal 'n goeie idee wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amora E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amora E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal hierdie wegbreek altyd onthou.

Ons is deur 'n vriendelike gasheer verwelkom en die pragtige natuurskoon en klowe het ons asem weggeslaan. Die verblyf was selfs nog beter - luuks, smaakvol en net reg vir 'n African Farm ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dis 'n ongelooflike mooi plek. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Die Langkloof, Erfdeel 14 Kliprivier Plaas, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ce81f4a74a32779eb3f01bbb79953563cf929925a4fd6f9818c49149a9dccd55d04b2695201b6c9916e3e85f3f94fcca27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Off the N9 The Langkloof, Portion 14 Kliprivier Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.787748733361 23.083063775015