aanbod Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 31 Mrt 2020.
Bojanala Akkommodasie by Die Berghuis | LekkeSlaap
+27
+27

Die Berghuis

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Die Berghuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Waldi B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi B

Rustigheid en stilte!

Ons het die paar dae vreeslik geniet. Dis nou waarlik 'n wegbreek uit die stadsgewoel na rus en vrede. Dankie Karel vir jou hulp met ons pap battery!

Sarah F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for relaxing.

Had an amazing experience at Die Berghuis. Really is a great place to relax and unwind from city life.

Roland A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland A
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die middel van nêrens, die uitsigte, blootgestel aan die elemente, die storm, die blaffende bobbejane.

As jy hou van 'n rustieke plek, privaatheid, wegkom van alles af, geen TV nie, gas vir kook en verkoeling, sonkrag vir beligting en herlaai van foon, maar nie vir meer intensiewe elektronika nie; as jy van die vuur hou, braai, uitsigte oor die bosveld, die geluide van die wilde diere, die asemrowende landskappe en jou motor kan die grondpad/leipad vir 'n paar kilometer hanteer, en jy gee nie om om die donkie warm te maak nie. Dan hou jy van die vryheid, die eenvoud en die rustigheid van Die Berghuis. Gashere is baie behulpsaam en gasvry.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Out in the middle of nowhere, the views, exposed to the elements, the storm, the barking baboons.

If you like a rustic place, privacy, getting away from it all, no TV, gas for cooking and refrigeration, solar for lighting and recharging you phone, but not for more intense electronics, if you like the fire, the braai, bushveld views, the calls of the wild, the breathtaking landscapes, and your car can handle the gravel/slate road for several kilometres, and you don't mind stoking the donkey for a hot shower. Then you will love the freedom, the simplicity and the tranquility of Die Berghuis. You will find your hosts very helpful and hospitable.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Elsimarie G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsimarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat. Asemrowende natuur.

Dit is 'n wonderlike privaat huisie. Ons het heerlik gekuier. Die uitsig is asemrowend. Die fasiliteite is alles wat jy nodig het en by 'n heerlike vuur kan jy sit en sterre kyk in die aande.

Die Berghuis's terugvoer

Baie dankie en ons is baie bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer.

Die Berghuis
Rassie K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie K
Gesin met klein kinders

Die stilte is onbeskryflik. Die natuur laat jou van alles vergeet.

Baie goeie ligging met pragtige uitsig. Die swembad is perfek om af te koel. Net wat mens nodig het.

Walter S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S
Saam met vriende

Perfek.

'n Perfekte naweek- bestemming vir 'n wegbreek. As jy die persoon is wat van die bosveld hou en om weg te breek van die besige stadslewe dan is hierdie beslis 'n plek om te besoek. Sal beslis die plekkie 'n gereelde bestemming maak op die kalender.

Die Berghuis's terugvoer

Baie dankie, Walter vir julle kuier sien uit om julle weer te ontvang.

Die Berghuis
Jacqueline S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Saam met vriende

Asemrowend mooi en definitief vir jou as jy lief is vir die natuur om jou.

Was baie lekker, gerieflik en die mooiste uitsig oor die berge, alles is daar wat jy nodig het. As jy van luukse akkommodasie hou is dit nie vir jou nie. Dit was skoon en netjies en sal beslis weer besoek.

was R600
Vanaf R400
per nag (plek vir 5)
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 31 Mrt 2020.
was R600
Vanaf R400
per nag (plek vir 5)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R600
Vanaf R400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Doordrift-plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB69CEYu6Qo47pg2uUM2KRiHtHDIqH7hLc8q8xHBnnzBMD8Jj2G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R400  per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Doordrift Farm Swartruggens 2835 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 15:00 -25.691670635248 26.547092486045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za